Skip to main content
Twee topstudente deel Fakulteit Natuurwetenskappe se dekaansmedalje

Twee topstudente deel Fakulteit Natuurwetenskappe se dekaansmedalje

Die Fakulteit Natuurwetenskappe se 2019 dekaansmedalje vir volgehoue uitstekende akademiese prestasie word gedeel deur mnr. Fred de Villiers, 'n nagraadse...

Lees verder
US lewer eerste MSc-graadstudent in Bioinformatika

US lewer eerste MSc-graadstudent in Bioinformatika

Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe  het die instansie se eerste MSc-graadstudent in die nuwe vakgebied van Bioinformatika en...

Lees verder
Welkom aan 2021 se nuwe eerstejaarstudente in die Fakulteit Natuurwetenskappe

Welkom aan 2021 se nuwe eerstejaarstudente in die Fakulteit Natuurwetenskappe

Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch wil jou graag hartlik verwelkom as nuwe eerstejaarstudent van 2021.

Ten spyte van al die...

Lees verder
Voormalige Westridge-leerder stap lang pad vir dié doktorsgraad in Wiskunde

Voormalige Westridge-leerder stap lang pad vir dié doktorsgraad in Wiskunde

Wanneer dr Lesley Wessels vandeesweek oor die verhoog stap om haar doktorsgraad in Wiskunde te ontvang, is dit die einde van 'n lang pad wat al op die...

Lees verder
Miniatuur Gorrelskurwepaddas op Mauritius en Réunion verstom navorsers

Miniatuur Gorrelskurwepaddas op Mauritius en Réunion verstom navorsers

​Navorsers van die DWI/NNS Sentrum vir Indringerbiologie by die Universiteit Stellenbosch het bevind dat, skaars 'n honderd jaar nadat Gorrelskurwepaddas aan...

Lees verder
Ontwikkeling van eerste COVID-19 modelle vir SA

Ontwikkeling van eerste COVID-19 modelle vir SA

Ten spyte van al die onsekerhede rondom die uitbreek van die KOVID-19 pandemie in Suid-Afrika in Maart vanjaar, moes modelleerders so prakties as moontlik te...

Lees verder
Jong nadoktorale genoot in chemie ontvang gesogte EU navorsingsbeurs

Jong nadoktorale genoot in chemie ontvang gesogte EU navorsingsbeurs

Dr. Upenyu Muza, 'n nadoktorale genoot in die department Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n Marie Sklodowska-Curie...

Lees verder
US se Fakulteit Natuurwetenskappe lewer rekordgetal PhD-grade

US se Fakulteit Natuurwetenskappe lewer rekordgetal PhD-grade

Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe sal 'n rekordgetal van 68 PhD-grade vir die 2019 akademiese jaar toeken, waarvan 39 gedurende die...

Lees verder
Huldeblyk aan Prof Klaus Koch

Huldeblyk aan Prof Klaus Koch

Dit is met groot hartseer dat die Departement Chemie en Polimeerwetenskap en die Fakulteit Natuurwetenskappe kennis geneem het van die afsterwe van Prof Klaus...

Lees verder
Kom gesels saam by vanjaar se wetenskapskafees by Woordfees

Kom gesels saam by vanjaar se wetenskapskafees by Woordfees

Jannie Hofmeyer is vanjaar die gespreksleier vir die Fakulteit Natuurwetenskappe se gewilde wetenskapskafees by die Woordfees. Met ʼn wye belangstelling in die...

Lees verder
Subscribe to Faculty of Science