Skip to main content
Matie-student na Universiteit van Cambridge

Matie-student na Universiteit van Cambridge

Roxine Staats, 'n nagraadse student in biochemie aan die Universiteit Stellenbosch, het 'n beurs van die Skye Stigting ontvang om haar MSc-graad by die...

Lees verder
US gasheer vir historiese vergadering van numeriese en toegepaste wiskundiges

US gasheer vir historiese vergadering van numeriese en toegepaste wiskundiges

Die eerste SANUM* vergadering het in 1975 plaasgevind toe twee prominente wiskundiges, Prof. Lothar Collatz (1910-1990) van Duitsland en Dr Fritz John (1920...

Lees verder
BSc alumni: Voorpunt-wetenskap en goeie herinneringe

BSc alumni: Voorpunt-wetenskap en goeie herinneringe

'n Handjie vol BSc-alumni en hul gesinne is onlangs getrakteer op een van twee begeleide toere: een van die  laboratorium in die Department Fisika waar met...

Lees verder
Top navorsers word vereer

Top navorsers word vereer

Vier van die Fakulteit se top navorsers is onlangs met Kansellierstoekennings vereer tydens die Universiteit Stellenbosch se gradeplegtighede.

Die vier...

Lees verder
‘Met ’n BSc-kwalifikasie kan jy nie verkeerd gaan nie,’ sê BSc alumnus

‘Met ’n BSc-kwalifikasie kan jy nie verkeerd gaan nie,’ sê BSc alumnus

Marko Victor se eerste werk as 'n mikrobioloog was dié van kwaliteitsbeheerbestuurder by 'n waterbotteleringsmaatskappy in Franschhoek terwyl hy nog besig was...

Lees verder

Science Café: Jy en jou mikrobes

Daar leef tien keer meer mikrobes op en binne jou as die totale aantal selle waaruit jy bestaan. Tog het die wetenskap nou eers onlangs begin om die verband...

Lees verder

Science Café: Hoe hou selle jou liggaam in stand?

​Vir hierdie Science Café Stellenbosch op Woensdag 9 Maart 2016 neem prof. Jannie Hofmeyr ons op reis na die fassinerede wêreld van die sel en hoe selle ons...

Lees verder
Ons Tuiskoms-program vir BSc-alumni

Ons Tuiskoms-program vir BSc-alumni

​Wil jy self kom beleef watter voorpuntnavorsing die Fakulteit Natuurwetenskappe onderneem? Ons nooi BSc-alumni en ander belangstellende partye om vir...

Lees verder

Wetenskapskafee oor die evolusie van velkleur

Watter velkleur was ons oervoorouers toe hulle meer as twee miljoen jaar gelede uit Ekwatoriaal-Afrika weggetrek het om die res van die wêreld te bevolk? Wit...

Lees verder

Wetenskapskafee: die mikrobes maak die mens

​Daar leef tien keer meer mikrobes op en binne jou as die totale aantal selle waaruit jy bestaan. Tog het die wetenskap nou eers onlangs begin om die verband...

Lees verder
Subscribe to Faculty of Science