Navorsingstentoonstelling bevorder samewerking met industrie
By die Fakulteit Natuurwetenskappe se eerste navorsingstentoonstelling op Vrydag 17 November 2017, het navorsers en nagraadse studente ongeveer 50 plakkate...
US student finalis in internasionale lesingskompetisie
Matthew Mayne, 'n PhD student in aardwetenskappe aan Stellenbosch Universiteit (SU), sal Suid-Afrika verteenwoordig in die Young Persons' World Lecture...
US navorsers wil samewerking met Afrika-lande bevorder
Minder bekende gewasse soos sorghum en manna, en die impak van indringeronkruid op bestaansboere in Nigirië, is twee van die onderwerpe wat navorsers van die...
Venda-familie vier doktorsgraad in biochemie
Dr Ndivhuwo Mureni, ’n oud-leerder van LTT Murunwa Privaatskool in Louis Trichardt, moes meer as een hindernis oorkom voordat sy haar PhD in biochemie by die...
Van opwasbak tot wynglas - Science Café Stellenbosch by Woordfees
Dave Pepler ondersoek die alchemie van die lewe – van jou opwasbak tot die glasie pinotage in jou hand – wanneer hy met wetenskaplikes van die Universiteit...
Tweeling nou derde generasie Maties
Die tweelingsusters Francis en Christine Prins volg in hul ma en oupa se voetspore toe hulle die derde geslag in die familie geword het om hul grade by die...
Topnavorsers vereer met die US se Kansellierstoekenning
Twee navorsers in die Fakulteit Natuurwetenskappe, prof. Bert Klumperman en prof. Leon Dicks, is vereer vir hul uitstaande akademiese prestasie met die...
S2A3 medalje vir beste MSc student aan die US
Mnr. Xavier von Stein, 'n oud-leerder van Somerset College, het die S2A3 medalje ontvang as die beste MSc student gedurende 2016 aan die Universiteit...
17 doktorsgrade in die natuur-wetenskappe toegeken
Prof. Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing en Innovasie, het saam met sy twee studente, dr. Danielle de Beer en dr. Ruenda Loots, geseëvier nadat hulle...
Meer as 500 BSc-grade toegeken
Meer as 500 grade in die natuurwetenskappe sal tydens die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeplegtighede toegeken word.
Op Donderdag 8 Desember word 17...