Popular searches
52 resultate gevind
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 4 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 11 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Staff
Menseregte moet steeds werklik verwesenlik word
Menseregtedag was op 21 Maart. Kenners aan die US het meningsartikels geskryf. Verskeie uitdagings verhoed dat menseregte werklik verwesenlik word.
Staff
Gesondheid- en welweeswerksessie karteer ʼn vermenslikende pad vorentoe vir US
US-personeel het vir ʼn tweedaagse strategiese werksessie byeengekom wat deur die Institusionele Komitee vir Personeelgesondheid en Welwees aangebied is om saam ʼn meer geïntegreerde, multidimensionele, deernisvolle benadering tot gesondheid...
Stellenbosch University
US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) her 27 sertifikate vir uitnemendheid ingepalm het, insluitende 'n gesogte platinum-toekenning. Die US was een van 17 hoëronderwysinstellings van regoor die land wat verlede week by 'n glansryke geleentheid...
Intreeredes: Professors Bernard Bekker and Arnold Rix
Sluit by ons aan vir profs Bernard Bekker en Arnold Rix se professorale intreeredes, aangebied deur die Fakulteit Ingenieurswese.
Stellenbosch University
Suid-Afrikaanse navorsing moet in ʼn veranderende wêreldlandskap beskerm word
Suid-Afrika beskik nie oor ʼn nasionale beleid wat aan navorsingsekuriteit toegewy is nie. Die versterking van navorsingsekuriteit weerspieël ʼn verbintenis tot openbare vertroue, akademiese integriteit en die billike nastrewing van kennis...
Staff
Die onsigbare middel: Tieners val deur die krake van TB-sorg
Wêreldtuberkulosedag is op 24 Maart gevier. 'n Kenner aan die US het 'n meningsartikel geskryf. Tieners word dikwels oor die hoof gesien in die stryd teen TB.
Staff
US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in
Hipermoderne navorsingstegnologie plaas US aan die voorpunt van hoë-presisie isotoopontleding in Afrika. Die nuwe instrument sal geleenthede vir Suid-Afrikaanse studente en navorsers skep om sleutelvaardighede in analitiese wetenskap te...