Nuus
Nuutste Nuus & Hoogtepunte
Toekennings en mylpale
Van forensiese wetenskap na plase: Dr Tiya wil gemeenskappe teen plaagdoders beskerm
Om van DNS-ontleding in forensiese wetenskap na die bestudering van die impak van plaagdoders op plaaswerkers te beweeg, mag ongewoon lyk – maar vir dr Luthando...
Toekennings en mylpale
Taswell Mabutha oorkom hindernisse op pad na ʼn honneursgraad
ʼn Lewenslange droom is bewaarheid toe Taswell Mabutha gehoor het hy is aanvaar om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. Hy is op agtjarige ouderdom...
Toekennings en mylpale
'n Stille kinderdroom was dryfkrag vir dr Kevin Naude se sukses
Vir so lank as wat hy kan onthou, het dr Kevin Naude ʼn onuitgesproke droom gekoester: om dalk eendag ʼn dokter te word. Nou, bykans ʼn dekade nadat hy die eerste...
Toekennings en mylpale
Kampioenruiter verwerf graad terwyl sy wêreldbeker-arena's oorwin
Voordat sy die arena betree, is Amy Michau, ʼn perdespringkampioen en nou ʼn gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), angsbevange. Maar sodra sy en...
Toekennings en mylpale
Briljante wiskunde-presteerder met US se gesogte Kanseliermedalje vereer
Slegs 'n paar weke nadat sy as een van die ontvangers van die gesogte Rhodes-beurs aangewys is, is Kerry Porrill met die Universiteit Stellenbosch se hoogste...
Persverklaring
US ken graad aan een van jongste dokters in SA toe
Die 21-jarige David Obagbuwa sal op 11 Desember een van die jongste dokters word om in Suid-Afrika te kwalifiseer wanneer ʼn MBChB-graad van die Universiteit...
Persverklaring
Driedubbele graadvang sukses vir Pietersen-drieling
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier 'n noemenswaardige oomblik gedurende gradeweek wanneer twee lede van 'n drieling in die ander lid van die drieling se...
Institusionele nuus
US verleen eredoktorsgraad aan befaamde entrepreneur, kampvegter vir sosiale geregtigheid
Die befaamde Suid-Afrikaanse entrepreneur en kampvegter vir sosiale geregtigheid, Chris Otto, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorsgraad...
Opvoedkunde
Voormalige Paralimpiese gouemedaljewenner ontvang meestersgraad
Dissipline. Veerkragtigheid. Deursettingsvermoë.
Hierdie eienskappe het Dyan Buis, ʼn voormalige Paralimpiese gouemedaljewenner en wêreldkampioenatleet, van die...
Persverklaring
Pandemie lei tot transformerende akademiese reis vir dr Joy Petersen
Toe dr Joy Petersen dit begin oorweeg het om 'n doktorale studie te doen, het sy gedink haar navorsing sou op mentorskap fokus. As Koördineerder van...
Institusionele nuus
US vereer internasionaal erkende kenner van rampbestuur en -reaksie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn eredoktorsgraad aan die Wes-Kaapse provinsiale regering se Hoofdirekteur: Rampbestuur en Brand- en Reddingsdienste...
Persverklaring
Terugslae is ompaaie, nie doodloopstrate nie, vir US-gegradueerde Haajir September
Die Covid-19-pandemie het Haajir September van 'n onvergeetlike matriekjaar beroof. Inperking het vir haar en soveel ander leerders vele verlore mylpale beteken...
Opvoedkunde
Megan Hartnick omskep teenspoed in prestasie
Megan Hartnick het die grootste deel van haar lewe daaraan bestee om aan die klein, standhoudende vlam van moontlikheid vas te hou. Toe sy ʼn BA-graad aan die...
Persverklaring
US vier rekordgetal kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede
Meer as 6 000 graduandi sal hierdie week oor die verhoog van die Coetzenburg-sentrum stap wanneer die Universiteit Stellenbosch (US) sy grootste reeks Desember...
Persverklaring
Onder die Suidelike hemelruim: Hoe sterrekyk geestesgesondheidsnavorsing in SA rig
Terwyl geestesgesondheidsuitdagings regoor Suid-Afrika toeneem, draai 'n baanbrekersnavorsingsprojek na 'n onverwagte bondgenoot: die naghemel.
Navorsers van die...
Persverklaring
Afrika suid van die Sahara het byna kwart van sy biodiversiteit verloor
'n Nuwe Afrika-geleide studie het bevind dat Sub-Sahara Afrika reeds 24% van sy biodiversiteit sedert pre-industriële tye verloor het. Dit beteken dat die...
Menings en artikels
Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede belig belangrike uitdagings
Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede word op 3 Desember gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners van die Universiteit Stellenbosch...
Persverklaring
Nuwe navorsing beklemtoon bewaringsbehoeftes vir mopaniewurms
Mopaniewurms word wyd as ’n voedselbron in Suider-Afrika geoes. Hulle bevat drie keer meer proteïen as beesvleis of hoender, sowel as meer kalsium, yster en...
Menings en artikels
Luister hierdie Wêreldvigsdag na adolessentema’s
Ons betree ʼn onsekere hoofstuk in die aanpak van die MIV-epidemie en benaderings wat voorkeur aan die behoeftes, prioriteite en stemme van adolessente meisies...
Persverklaring
Ingrid Jonker-versameling vind nuwe tuiste by die Universiteit Stellenbosch
Uitgereik deur die Universiteit Stellenbosch
Skakel met Mimi Seyffert-Wirth by [email protected] vir meer inligting
- Versameling 'n potensiële skatkis, 'n lewe wat...
Toekennings en mylpale
Twee US-graduandi verruil Eikestad in 2026 vir Oxford as Rhodes-beurshouers
Kerry Porrill en dr Nandipa Mponda van die Universiteit Stellenbosch verruil die Eikestad volgende jaar vir Oxford om by ʼn groep van meer as 100 Rhodes...
Toekennings en mylpale
US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid
Vanjaar jaar se jaarlikse Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in Hoër Onderwys (MACE)- toekennings vir uitnemendheid kan die beste opgesom word deur die...
Institusionele nuus
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Indien jy sou belangstel om Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe of die Landbouwetenskappe in Suid-Afrika te...
Menings en artikels
Wêreldkinderdag: Soeklig val op belangrike uitdagings
Afrika se klimaatsontheemde kinders, die bekamping van geweld teen kinders, en die behandeling van serebrale verlamming by kinders. Dít is die onderwerpe waarop...