Skip to main content

Maart 2026 Gradeplegtigheid

Erkenning van akademiese uitnemendheid en prestasie

Universiteit Stellenbosch-gradeweek: 23 tot 26 Maart 2026

Gradeplegtighede is 'n spesiale mylpaal op ons akademiese kalender. Dit is wanneer ons ons gegradueerdes se akademiese reis en hul prestasies by die US as hulle akademiese tuiste vier.

Ons sien daarna uit om sertifikate, diplomas, grade en eredoktorsgrade toe te ken, en om jou en jou gaste by ons Maart-gradeweek by die Coetzenburg-sentrum te verwelkom.

Graduation celebration
Image by: Photo by Stefan Els

Besonderhede oor gradeplegtighede

Beplan jou gradueringservaring met behulp van die belangrike datums en 
plegtigheidskedule. Vind gedetailleerde inigting oor die verloop van 
verrigtinge en wat om by jou gradeplegtigheid te verwag.


Ceremony Details

Plan your graduation experience with the key dates and ceremony schedule.
Find detailed information about the order of proceedings
and what to expect on your graduation day.


Graduation
Image by: Photo by Stefan Els
Graduation
Image by: Photo by Stefan Els
Graduation
Image by: Photo by Stefan Els
Honorary Doctorates
Image by: Photo by Stefan Els
Graduation
Image by: Photo by Stefan Els

Bywoning en toegang

Ons wil hê jou gradeplegtigheidsdag moet vlot verloop. Hierdie inligtingsbronne sal jou help om vir die groot dag voor te berei - van die kaartjies vir jou gaste tot jou aankoms en die tref van spesiale reëlings.  

 

Noodsaaklikhede vir jou gradeplegtigheid

Jou gradeplegtigheid is meer as net 'n seremonie – dis 'n oomblik om te onthou. Maak seker jy is gereed met die korrekte akademiese drag, professionele fotografie en die dokumentasie wat jy op die dag sal nodig hê.

Graduation
Image by: Photo by Stefan Els

Administrasie

Elke suksesvolle gradeplegtigheid verg sorgvuldige voorbereiding. Maak seker dat jy jou administratiewe vereistes nagekom het en hersien sleutelprosedures om vertragings of komplikasies te vermy.

Suksesverhale

Deur uitdagings baas te raak en lewenslange drome te verwesenlik, weerspieël elke gegradueerde se akademiese reis die diversiteit, vasberadenheid en uitnemendheid wat ons as Maties definieer.

Leslie in Victoria Street

Institusionele nuus

Nuwe Studentedekaan gesels oor die bou van 'n gevoel van behoort by die US

Daar is min mense op die Universiteit Stellenbosch se kampus wat so welbekend is of so hartlik gegroet word as dr Leslie van Rooi. Ondanks die vroeë-oggend...

Lees verder
Matie, aerospace engineer and climate-tech entrepreneur.

Institusionele nuus

Fama se missie: Ruimtetegnologie vir Afrika se grootste uitdagings

Matie-alumna, lugvaartingenieur en klimaatstegnologie-entrepreneur Fama Jallow is 'n vrou van eerstes – Gambië se eerste gelisensieerde vroulike...

Lees verder
A group of African migrants on the move with the backs to the camera.

Menings en artikels

Wêreldvlugtelingdag: Toon solidariteit met vlugtelinge in Suid-Afrika

Suid-Afrika bied al vir meer as drie dekades lank 'n heenkome aan vlugtelinge en asielsoekers en gee sodoende aan baie die geleentheid om hulle lewens te herbou...

Lees verder