Opvoedkunde
US se OLA-dag kyk na die toekoms van leer en onderrig in die era van KI
Kunsmatige intelligensie (KI) het baie van die gesprekke op die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste Onderrig-Leer-Assessering-Dag (OLA-dag) oorheers. Die...
Toekennings en mylpale
Topdosente in die kollig by OLA-viering
’n Uitgesoekte gehoor het onlangs by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) bymekaargekom vir die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Gebeure
Werksessie help slyp dosente se vaardighede in openbare redevoering
’n Groep dosente van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 13 Maart 2026 byeengekom vir ’n beroepsleersessie getiteld “Doeltreffende kommunikasie vir...
Institusionele nuus
Finlo is weer beskikbaar!
Die Afdeling Leer- en Onderrigverryking (ALOV) kondig met genoeë die herbekendstelling van die Fonds vir Innovasie en Navorsing oor Leer en Onderrig (Finlo) aan...
Opvoedkunde
Immersiewe Tegnologie-Laboratorium (ITL), US Biblioteek
Die ITL is as 'n uitbreiding op die bestaande skeppingsruimte ('Makerspace') in werking gestel, voeg verrykte visualiseringsdienste tot die biblioteek se...
Ingenieurswese en tegnologie
Gids: Gemengde Onderrig, Leer en Assessering (GOLA)
Waarvoor hierdie gids is
Die GOLA is ontwikkel om akademiese personeel te ondersteun om die kompleksiteite van gemengde onderrig en assessering met selfvertroue...
Institusionele nuus
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Indien jy sou belangstel om Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe of die Landbouwetenskappe in Suid-Afrika te...
Persverklaring
US stel Afrika se mees gevorderde Mediese Morfologie-leersentrum bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag die Mediese Morfologie-leersentrum (MMLS), die grootste en tegnologies mees gevorderde fasiliteit van sy soort op...
Persverklaring
CISU contestants shine at Chinese Bridge South African finals
CISU contestants shine at Chinese Bridge South African finals
Author: CISUPublished: 11/07/2024
In this year's edition of the Chinese Bridge competition for...
Institusionele nuus
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir 'n tweede agtereenvolgende jaar in die top-300 tersiêre instellings ter wêreld. Dit is volgens die jongste QS- ...