Gewilde soek terme
9593 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Netbal-alumni blink uit in eerste Engelse seisoen
Voormalige Maties-netbalspelers Nichole Taljaard en Nicola Smith het pas hul eerste seisoen as spelers in Engeland se Netbal Superliga afgesluit. Taljaard het vir London Pulse gespeel, en Smith het Loughborough Lightning verteenwoordig...
Maties Sport
Kapteine gesels oor rugby en leierskap
Ons het voor USSA kontak gemaak met die Varsitybeker-kapteine Ezekiel Ngobeni, Carel van der Merwe en Liza Slabbert om hul mening oor hul Maties-ervaring te kry. Al drie beskryf dit as een van groot persoonlike groei waardeur hulle spanwerk...
Maties Sport
Die pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin
Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt. “Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op die atletiekbaan ontmoet en was in dieselfde oefengroep,” sê Palframan-Donkin...
Maties Sport
Matie-legende Madi gee erkenning aan HP-program
Matie-legende Madi gee erkenning aan HP-program Die Maties Sport-legende en internasionale waterpolo-speler Lwazi Madi – op pad na die Olimpiese Spele in Tokio – erken vrylik dat hy nie die speler sou wees wat hy vandag is as dit nie vir...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Juan de Jong (Maties Rugby)
De Jongh geniet sy lewe na rugby Ná byna twee dekades as beroepsrugbyspeler het Juan de Jongh meer as genoeg kennis, ervarings en stories om te deel – geen wonder nie afrigting en ’n potgooi is die vrugte van sy uittrede. De Jongh en sy...
Maties Sport
Maties-watersport sterk by Spele verteenwoordig
Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die Maties Sport-klubbestuurder, Candice Williams vervul almal lewenslange ambisies...
Maties Sport
Nóg Kampus Sport op die kalender
Maties Sport is gereed vir die 2024 Kampus Sport-bumperaande by Coetzenburg. Soos verlede jaar beloof dit om ’n opwindende aand te wees. In 2023 was daar drie onvergeetlike bumperaande met groot sukses aangebied. Anche Nortje...
Maties Sport
Barry gereed vir volgende hoofstuk by Maties
’n Kniebesering het nou wel sy loopbaan beëindig, maar dit gaan nie Maties Rugby se hulp-afrigter Craig Barry keer nie om sy droom vir ’n FNB Varsitybeker-sege na te jaag. Hoewel Barry die Maroenmasjien met onderskeiding in drie...
Maties Sport
Vernon soek Varsitybeker
Hy hoop om in die voetspore van die legendariese Springbok Tendai ‘Beast’ Mtawarira te volg. Beast is die inspirasie agter Vernon Matongo (22) se besluit om sy eie stempel op rugby af te druk. Dié Maties Rugby-loskopstut, is afkomstig van...
Maties Sport
Blitsige Ekeji terug met mening
Die belowende FNB Maties-vleuel Paschal Ekeji het ’n suksesvolle terugkeer na rugbyveld gemaak nadat hy weens ’n besering lank aan die verkeerde kant van die kalklyne was. Die 21-jarige spoedvraat het tydens die 2022-seisoen in twee...