Image by: Adobe Stock
Wêreldwaterdag herinner ons aan Suid-Afrika se waterkrisis.
Menings en artikels
Ons benodig slimmer waterbestuur
23 Maart 2026
- Wêreldwaterdag is op 22 Maart gevier.
- Kenners aan die US het meningsartikels geskryf.
- Kollig op slimmer waterbestuur, digitale tegnologieë, waterkrisis en KI.
Slimmer waterbestuur in diep myne, die potensiaal van innoverende digitale tegnologieë om die munisipale waterkrisis op te los, en die rol van kunsmatige intelligensie in waterverbruik. Dít is die onderwerpe waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in meningsartikels vir die media ter viering van Wêreldwaterdag op 22 Maart. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Waldo Gerber, Corne Schutte, Andries Gous en Jean van Laar (Diep myne moet slimmer raak oor water – The Star)
- George Mosima (Innoverende digitale tegnologieë: 'n Oplossing vir Suid-Afrika se munisipale waterkrisis? – Weekend Argus)
Die volgende meningsartikel, wat ook in die media verskyn het, is nie deur Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gefasiliteer nie. Dit is ongelukkig net in Engels beskikbaar:
- Dr Lize Barclay (How AI's water consumption impacts women in Southern Africa – Weekend Argus)