Image by: Adobe Stock
Ons moet nie menseregte as vanselfsprekend aanvaar nie.
Menings en artikels
Menseregte moet steeds werklik verwesenlik word
23 Maart 2026
- Menseregtedag was op 21 Maart.
- Kenners aan die US het meningsartikels geskryf.
- Verskeie uitdagings verhoed dat menseregte werklik verwesenlik word.
Suid-Afrikaners het Menseregtedag op 21 Maart gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus op sommige van die belangrikste uitdagings wat aangespreek moet word sodat menseregte werklik verwesenlik kan word. Klik op die skakels hier onder om die artikels soos geplaas te lees.
- Prof Chris Jones (Beskerming van menseregte hang af van verantwoordelike en goed funksionerende regeringstelsels – Mail & Guardian)
- Prof Faadiel Essop (Menseregte in die skadu van wetenskaplike rassisme – University World News)
Die volgende meningsartikels, wat nie deur Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gefasiliteer is nie, het ook in die media verskyn. Dit is ongelukkig net in Engels beskikbaar:
- Prof Armand Bam (Human Rights Day: Reflecting on the legacy of Sharpeville and the true essence of dignity – Independent on Saturday)
- Akhona Ngcobo (Understanding the dignity deficit in South Africa – Weekend Argus)