Institusionele nuus
Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy kwartaallikse vergadering vandeesweek met waardering kennis geneem van die afsluitingsverslag van die...
SUNCOM se Hein Swanepoel vereer met Kanselierstoekenning
Ter erkenning van sy beduidende bydraes tot die Universiteit Stellenbosch (US), het Hein Swanepoel, Senior Direkteur van SUNCOM, die gesogte...
Universiteit Stellenbosch (US) Groep van Maatskappye vier hul spin-out sukses
Ter viering van entrepreneuriese en innovasie-uitnemendheid aan die US, het die Universiteit van Stellenbosch Enterprises (USE) sy jaarlikse HUB-geleentheid...
Institusionele nuus
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir 'n tweede agtereenvolgende jaar in die top-300 tersiêre instellings ter wêreld. Dit is volgens die jongste QS- ...
Van Suid-Afrika na die maan: Beheerstelsels vervaardig deur Stellenbosch se CubeSpace
Kopiereg 2024: BizNewsTv video
CubeSpace, 'n tegnologiemaatskappy gebaseer in Stellenbosch, het onlangs R47 miljoen in waagkapitaalbefondsing bekom om sy...
Institusionele nuus
Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners
'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en...
Toekennings en mylpale
MFM skitter by SA Radio-toekennings
Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26...
Institusionele nuus
US volgens ranglys beste in Landbou en Bosbou, Teologie in SA; onder top 100 wêreldwyd
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy reputasie as een van Afrika se voorste universiteite gestand gedoen met die onlangse vrystelling van die 2022...
Institusionele nuus
Russel Botman Gedenklesing fokus op armoede en bevoorregting
Die land verkeer tans in 'n posisie waar Suid-Afrikaners moet vra of hulle nog van enige nut is en teenoor wie.
Hierdie was die boodskap van prof Crain Soudien...