Maart 2026 Gradeplegtigheid
Erkenning van akademiese uitnemendheid en prestasie
Universiteit Stellenbosch-gradeweek: 23 tot 26 Maart 2026
Gradeplegtighede is 'n spesiale mylpaal op ons akademiese kalender. Dit is wanneer ons ons gegradueerdes se akademiese reis en hul prestasies by die US as hulle akademiese tuiste vier.
Ons sien daarna uit om sertifikate, diplomas, grade en eredoktorsgrade toe te ken, en om jou en jou gaste by ons Maart-gradeweek by die Coetzenburg-sentrum te verwelkom.
Besonderhede oor gradeplegtighede
Beplan jou gradueringservaring met behulp van die belangrike datums en
plegtigheidskedule. Vind gedetailleerde inigting oor die verloop van
verrigtinge en wat om by jou gradeplegtigheid te verwag.
Ceremony Details
Plan your graduation experience with the key dates and ceremony schedule.
Find detailed information about the order of proceedings
and what to expect on your graduation day.
Bywoning en toegang
Ons wil hê jou gradeplegtigheidsdag moet vlot verloop. Hierdie inligtingsbronne sal jou help om vir die groot dag voor te berei - van die kaartjies vir jou gaste tot jou aankoms en die tref van spesiale reëlings.
Noodsaaklikhede vir jou gradeplegtigheid
Jou gradeplegtigheid is meer as net 'n seremonie – dis 'n oomblik om te onthou. Maak seker jy is gereed met die korrekte akademiese drag, professionele fotografie en die dokumentasie wat jy op die dag sal nodig hê.
Administrasie
Elke suksesvolle gradeplegtigheid verg sorgvuldige voorbereiding. Maak seker dat jy jou administratiewe vereistes nagekom het en hersien sleutelprosedures om vertragings of komplikasies te vermy.
Suksesverhale
Deur uitdagings baas te raak en lewenslange drome te verwesenlik, weerspieël elke gegradueerde se akademiese reis die diversiteit, vasberadenheid en uitnemendheid wat ons as Maties definieer.
Impak
Thabo Tyholweni bring akkuraatheid en deernis na studentefinansies
As ’n Studentegelde-administrateur by die US werk Thabo Tyholweni agter die skerms om te verseker dat een van die belangrikste aspekte van die studentelewe vlot...
Institusionele nuus
Prof Riaan den Haan ontwikkel gisstamme wat afval in bruikbare produkte kan omskep
Prof Riaan den Haan van die Departement Mikrobiologie in die Fakulteit Natuurwetenskappe het sy intreerede op Dinsdag 26 Mei 2026 gelewer. Die titel van sy...
Persverklaring
Mense met Down-sindroom moet ingesluit word in gesprekke oor hul gesondheidsorg
Mense met Down-sindroom en hul gesinne waardeer deurgaans gesondheidsorg wat verhoudings- en mensgesentreerd en respekvol is, eerder as dat uitsluitlik op...