Institusionele nuus
Prof Tammy Robinson-Smythe help om uitheemse mariene spesies in toom te hou
Prof Tammy Robinson-Smythe van die Sentrum vir Indringerbiologie in die Fakulteit Natuurwetenskappe het haar intreerede op Donderdag 14 Mei 2026 gelewer. Die...
Persverklaring
CODA ondersteun internasionale samewerking om mikrovaskulêre navorsing in komplekse chroniese siektes te bevorder
Die Complex Disorders Alliance (CODA) het vandag sy steun aangekondig vir internasionale navorsingsamewerking wat fokus op die bevordering van die verstaan van...
Institusionele nuus
Openbare Pleine blaas lewe in ruimtes tússen vakgebiede
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn ambisieuse visie – om “Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees, wat wêreldwyd as uitstekend...
Institusionele nuus
Toegang tot finansiering help KMO’s oorleef – Prof Ashenafi Fanta
Prof Ashenafi Fanta van die Stellenbosch Bestuurskool in die Fakulteit Ekonomie en Bestuurswetenskappe het sy intreerede op Donderdag 7 Mei 2026 gelewer. Die...
Menings en artikels
Pulmonale hipertensie: 'n Wêreldwye gesondheidskrisis wat ons moet aanspreek
Pulmonale hipertensie is ʼn ernstige siekte wat deur hoë bloeddruk in die longe gekenmerk word. Dit raak miljoene mense wêreldwyd. Prof Gerald Maarman van die...
Institusionele nuus
Van plaas tot tafel: Prof Mapiye herbedink vleis deur alternatiewe diëte
Prof Cletos Mapiye van die Departement Veekundige Wetenskappe in die Fakulteit AgriWetenskappe het sy intreerede op Donderdag 30 April 2026 gelewer. Die titel...
Menings en artikels
Suid-Afrikaanse navorsing moet in ʼn veranderende wêreldlandskap beskerm word
ʼn Doeltreffende benadering tot navorsingsekuriteit kan nie bloot ʼn lys van beperkings wees nie. Dit moet ʼn deurdagte, risikogebaseerde raamwerk wees wat...
Institusionele nuus
Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium
Hierdie simposium sal ’n besondere geleentheid wees om die uitsonderlike loopbaan van Ellen Tise te vier. Sy dien sedert 2006 as Senior Direkteur van die...
Institusionele nuus
Onderhoud: Die impak van Biblioteekdienste
Watter dienste van die Biblioteek gebruik u gereeld?
Ek werk nou saam met ons Fakulteitsbibliotekaris, in vennootskap om saam ’n kursus vir ons...
Persverklaring
Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog
ʼn Span navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Landbounavorsingsraad het die eerste keer die DNS van ʼn stokkerige gewas in Afrika suksesvol...