 
      Vervoer verloor stoom
    14 Augustus 2018
  
    Die brandstofheffing as bron van inkomste vir die regering is vinnig besig om sy vermoë te verloor om inkomste doeltreffend te genereer, sê prof Stephan Krygsman van die Universiteit Stellenbosch se Departement Logistiek in 'n artikel wat in Engineering News verskyn het.