Hoofbefondsers
forward together • sonke siya phambili • saam vorentoe
Hier gee ons erkenning aan die mees beduidende internasionale en plaaslike befondsers wie se grootmoedige steun ons in staat stel om by ons fakulteit en universiteit grondverskuiwende biomediese en gesondheidsnavorsing te doen.
Dit sluit in:
Die Amerikaanse Nasionale Gesondheidsinstitute (NIH)
USAID
Die Europese Unie/Kommissie (EU/EK)
Pepfar
Die Bill & Melinda Gates-stigting
Die Wellcome-trust
Die Amerikaanse Departement van Gesondheidshulpbronne en -dienste (HRSA)
Die Nasionale Navorsingstigting
Die Mediese Navorsingsraad
Die Poliomiëlitisnavorsingstigting
Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens
Indien u belangstel in geleenthede vir filantrofie, besoek gerus ons bladsy, Skenking by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.