MPhil in Toegepaste Etiek
Next intake: 2027
Vrae wat dikwels gevra word
Dankie vir jou belangstelling in die MPhil (Toegepaste Etiek)-program met spesialisering in bio-etiek, besigheidsetiek, omgewingsetiek, etiek van kunsmatige intelligensie, of sosiale en politieke etiek (PROSPER).
Hier onder is inligting oor vrae wat dikwels gevra word:
- 1. Waar kan ek inligting oor die programstruktuur, onderrigformaat en toelatingsvereistes kry?
- 2. Waar kan ek inligting oor die verskillende spesialiseringsgebiede kry?
- 3. Hoe kan ek om toelating tot die program aansoek doen?
- 4. Wat is die sluitingsdatum vir aansoeke?
- 5. Wat kos die program?
- 6. Ek voldoen nie aan die vereistes van die program nie. Is daar ʼn ander roete wat ek kan volg?
- 7. Ek is nie seker of ek vir die MPhil in Toegepaste Etiek kwalifiseer nie. Kan iemand dalk help?
- 8. Wanneer sal ek weet of my aansoek geslaag het?
- 9. Is die kontak- onderrigsessies verpligtend?
Klik die volgende skakel: https://www.su.ac.za/en/faculty/arts/centre-for-applied-ethics/mphil-spesialisering-ai-ethics
Vir internasionale studente is die sluitingsdatum 30 September.
Vir Suid-Afrikaanse studente is die sluitingsdatum 31 Oktober.
Jy kan die hoof van die eenheid waarin jy wil spesialiseer (sien die onderstaande besonderhede), kontak. Stuur asseblief jou volledige akademiese transkrip saam met jou navraag, sodat die eenheidshoof advies kan lewer. Let asseblief daarop dat geen aansoeker aanvaar sal word voordat die keuringsproses afgehandel is nie.
Alle aansoeke sal ná 31 Oktober oorweeg word. Die keuringsproses sal ongeveer twee weke neem. Daar is ʼn perk op die getal aansoeke wat aanvaar mag word. Aansoeke word op grond van akademiese agtergrond en akademiese prestasie met mekaar vergelyk en beoordeel.
Kontaksessies is verpligtend. Jy sal nie toegelaat word om met die program voort te gaan as jy nie die kontaksessies kan bywoon nie. Twee kontaksessies van een week elk sal plaasvind (een aan die begin en een in die middel van die jaar). Let asseblief daarop dat alle kontaksessies in persoon sal geskied.
For additional information, please see the following contact details:
- Specialisation in Bioethics – Dr Susan Hall ([email protected])
- Specialisation in Business Ethics – Prof Minka Woermann ([email protected])
- Specialisation in Environmental Ethics – Prof Louise du Toit ([email protected])
- Specialisation in Social and Political Ethics – Dr Anna Hartford ([email protected])
- General information – Ms Rachel Adams ([email protected])