Skip to main content
Photo by Cheryl McEwan

Meet our Team

Dr Tanya de Villiers-Botha Senior dosent: Filosofie | Hoof: Eenheid vir die Etiek van Tegnologie, Sentrum vir Toegepaste Etiek

[email protected]

Dr Tanya de Villiers-Botha is ʼn senior dosent in die Departement Filosofie aan die Universiteit Stellenbosch. Sy is ook die hoof van die Eenheid vir die Etiek van Tegnologie in die Sentrum vir Toegepaste Etiek en ʼn lid van die Global AI Ethics Consortium (Globale KI-etiekkonsortium) van die Institute for the Ethics of Artificial Intelligence (Instituut vir die Etiek van Kunsmatige Intelligensie) by die Tegniese Universiteit van München. Haar navorsingsbelangstellings sluit in: die filosofie van bewussyn en kognitiewe wetenskap, meta-etiek en die epistemologie en etiek van KI.

Dr Tanya de Villiers-Botha
Image by: Photo by Cheryl McEwan

Publikasies

Onderrig

Voorgraads

  • Filosofie 144: Inleiding tot morele redenering (Antieke Griekse en Middeleeuse filosofie)
  • Filosofie 244: Filosofiese subdissiplines II (Filosofie van bewussyn)

Nagraads

  • Filosofie op honneursvlak (Filosofie van KI)
  • MPhil (Toegepaste Etiek) (Inleiding tot data-etiek)
  • Nagraadse diploma (Geskiedenis van filosofie; KI en data-etiek)