Prof Vasti Roodt Professor
Vasti Roodt is ʼn professor in die Departement Filosofie. Sy het op Stellenbosch en aan die Radboud Universiteit in Nederland gestudeer en het ʼn DPhil (Filosofie) van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Haar navorsing fokus op morele en politieke filosofie. Sy het omvattend oor die werke van Friedrich Nietzsche en Hannah Arendt gepubliseer, en het ook al oor identiteitspolitiek en openbare geluk geskryf. Sy is ʼn mederedakteur van Nietzsche, Power and Politics: Rethinking Nietzsche’s Legacy for Political Thought (De Gruyter, 2008) en van die South African Journal of Philosophy se spesiale uitgawe oor geluk (Vol. 33 Nr. 4, 2014). Haar huidige navorsing fokus op die manier waarop filosofiese redenering oor deurslaggewende politieke konsepte, veral ‘geweld’, ‘identiteit’ en ‘gemeenskap’, deur metafoor en analogie gevorm – en verwring – word. Dit is deel van ʼn breër navorsingsprojek oor konseptuele etiek. Vasti Roodt is ʼn medeprofessor in die Departement Filosofie en die hoof van die Eenheid vir Sosiale en Politieke Etiek in die Sentrum vir Toegepaste Etiek. Sy het op Stellenbosch en aan die Radboud Universiteit in Nederland gestudeer en het ʼn DPhil (Filosofie) van die Universiteit Stellenbosch verwerf. Haar navorsing fokus op morele en politieke filosofie. Sy het omvattend oor die werke van Friedrich Nietzsche en Hannah Arendt gepubliseer, en het ook al oor identiteitspolitiek en openbare geluk geskryf. Sy is ʼn mederedakteur van Nietzsche, Power and Politics: Rethinking Nietzsche’s Legacy for Political Thought (De Gruyter, 2008) en van die South African Journal of Philosophy se spesiale uitgawe oor geluk (Vol. 33 Nr. 4, 2014). Haar huidige navorsing fokus op die manier waarop filosofiese redenering oor deurslaggewende politieke konsepte, veral ‘geweld’, ‘identiteit’ en ‘gemeenskap’, deur metafoor en analogie gevorm – en verwring – word. Dit is deel van ʼn breër navorsingsprojek oor konseptuele etiek.
Publikasies
Boeke
Vaktydskrifartikels
- Roodt, V. 2014. On public happiness. In South African Journal of Philosophy, 33(4): 459-471.
- Roodt, V. 2012. Arendt, Stiegler en die lewe van die gees. In Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 52(2): 5-18 (in Afrikaans).
- Roodt, V. 2006. Review article: Tommy Shelby: ‘We Who Are Dark’. In Ethical Perspectives, 13(4): 711-715.
- Roodt, V. 2006. Identiteit en wêreldlikheid: waarom identiteitspolitiek faal. In Tijdschrift voor Filosofie, 69(2): 279-307.
- Roodt, V. & Cilliers, P. 2002. The Formation of the Self. Nietzsche and Complexity. In South African Journal of Philosophy, 21(2): pp. 319-348.
- Roodt, V. 2002. The Loss of the Human: Nietzsche and Arendt on the Predicament of Modernity. In Ethical Perspectives, 8(1): 31-47.
- Roodt, V. 2001. Amor Fati, Amor Mundi. History, Action and Worldliness in Nietzsche and Arendt. In Tijdschrift voor Filosofie, 62(3): 319-348.
Hoofstukke
- Roodt, V. 2019. Violence as metaphor. In Philosophical Reflections on Violence and Meaning, ed. L. Lauwaert, L. Smith and C. Sternad. Palgrave Macmillan.
- Roodt, V. 2019. Thinking politics between past and future. In Einde van de politiek? Over populisme, democratie en staatsgeweld, ed. J. Duyndan & M. Poorthuis. Amsterdam: Rodopi.
- Roodt, V. Living with nihilism. In Beyond Nihilism?, ed. A.K. Smith, C. Bremmers, J.-P. Wils. Freiburg, Verlag Traugott, 2018.
- Roodt, V. 2012. ‘The World as the ‘Beyond’ of Politics. In: Stoker, W & Van der Merwe, WL (eds.): Looking Beyond? Shifting Views of Transcendence in Philosophy, Theology, the Arts and Politics. Amsterdam: Rodopi, 2012.
- Roodt, V. 2008. ‘Nietzsche and/or Arendt?’ In Roodt, V. & Siemens, H. (eds.), Nietzsche, Power and Politics. Berlin: De Gruyter, pp. 411-429.