Tygerberg-kampus: registrasiedatums en -prosedures
Studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampus moet die registrasie-datums en -prosedures nakom soos in die betrokke kennisgewings uiteengesit:
- Klik hier vir terugkerende voorgraadse FGGW-studente en nuwe nagraadse studente
- Klik hier vir nuweling- voorgraadse FGGW-studente
Kommunikasie
Studente word aangeraai om weer die inligting na te gaan wat op 12 Januarie 2026 per epos versprei is:
- Vir terugkerende voorgraadse en nagraadse studente, en nuwe nagraadse studente: reëlings vir die 2026 registrasieproses
- Vir nuweling- voorgraadse studente: finale toelatings- en registrasieproses vir 2026