Popular searches
49 resultate gevind
Stellenbosch University
Casey-Lee Anthony se joernalistiekdroom kry vlerke by die US
Casey-Lee Anthony het in Kimberley grootgeword, maar het gedroom om eendag ʼn tydskrifredakteur in New York te word. Sy het in 2021 die eerste keer vir ʼn honneursgraad in joernalistiek aan die US aansoek gedoen, maar is nie gekeur nie. Dié...
Stellenbosch University
Dr Allison Matroos is Atlantis se trots
Verwerf doktorsgraad in Afrikaans en Nederlands. Moes verskeie uitdagings oorkom op haar pad na sukses. Wil help om gemeenskappe soos Atlantis ʼn stem te gee.
Stellenbosch University
US verleen eregraad aan Nobelpryswenner Prof Abdulrazak Gurnah
Prof Abdulrazak Gurnah het die graad Doktor in die Letterkunde (DLitt), honoris causa, ontvang. Vereer vir verryking van wêreldliteratuur met stories wat kulture verbind en ons gedeelde menslikheid openbaar. Hy beklemtoon hoe die...
Stellenbosch University
Sass-tweeling vereer hulle aktivis-ma, ʼn US-alumna, op gradedag
Die tweelingsusters Clio en KD Sass gradueer op dieselfde dag aan die Universiteit Stellenbosch, dekades nadat hulle ma se studies deur apartheid ontwrig is. Hulle ma, wat aan kanker gesterf het toe hulle baie klein was, is vir anti...
Faculty of Science
Nuuskierigheid oor lig lei tot PhD in fisika
Dr Anneke Erasmus is een van ses vroue wetenskaplikes om hul doktorsgrade in Fisika tydens die Universiteit Stellenbosch se Maart gradeplegtigheid te ontvang. Sy het verskeie terugslae beleef, waaronder beurtkrag en ’n gebarste waterpyp...
Stellenbosch University
Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad
Xichavo Irvin Makhubele, afkomstig van ’n plattelandse dorpie in Limpopo, is die eerste in sy gesin wat aan 'n universiteit kon studeer. Hy het sy Honneurs-Baccalaureus in Publieke Administrasie aan die Universiteit Stellenbosch voltooi...
Stellenbosch University
Waardigheid herstel – chemie-gegradueerde van US se reis na sukses
Blessed Muyanga het gegradueer met 'n baccalaureusgraad in wetenskap. Sy benarde situasie tydens sy studies het 'n fondsinsamelingsveldtog aan die gang gesit wat meer as R180 000 vir behoeftige wetenskapstudente ingesamel het...
Stellenbosch University
US-mentors vorm Handré Muller se pad na die bemeestering van wetenskap
Handré Muller het met ’n meestersgraad in die fisiologiese wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch gegradueer. ’n Skooluitreikbesoek deur US-akademici het haar passie vir wetenskap aangewakker en haar op ’n pad na navorsing geplaas...
Stellenbosch University
Briljante wiskunde-presteerder met US se gesogte Kanseliermedalje vereer
Kerry Porrill met die Universiteit Stellenbosch se hoogste eerbewys bekroon – die Kanseliersmedalje (2025). Die Kanseliersmedalje is vir die eerste keer in 1961 ingestel. Porrill is 'n gegradueerde van die Afdeling Wiskunde binne die...