Navorsing toon dat die aanspreek van die bioplastiek-besoedelingsdilemma omgewings- en kommersiële voordele inhou
Mikrobioloog Wessel Myburgh het “grootgeword” as 'n wetenskaplike en entrepreneur gedurende sy tyd as lid van die Senior Leerstoel vir Energienavorsing (CoER): Biobrandstowwe en Ander Alternatiewe Skoon Brandstowwe.