Skip to main content

Tegnologie-oordragkantoor

Ons span

Innovus-27012025-14-683x1024.jpg

Ravini Moodley

Direkteur: Tegnologie-oordrag

Colette-Noble.jpg

Colette Februarie

Persoonlike Assistent: Direkteur Tegnologie-oordrag en Kantoorskakeling

Innovus-27012025-8-683x1024.jpg

Nolene Singh

Adjunkdirekteur: Tegnologie-oordrag

Ian-van-Zyl.jpg

Ian van Zyl

Tegnologie-oordragspesialis

Mashudu-Nxumalo.jpg

Mashudu Nxumalo

Tegnologie-oordragbeampte

Innovus-27012025-11-683x1024.jpg

Candice Verwey

Administratiewe Beampte: IP en Inteum

Saberi
Image by: SU

Saberi Marais

Tegnologie-oordragspesialis

Ons tegnologieë

Innovus ondersteun die Universiteit Stellenbosch se navorsers, studente en personeel wat hul navorsingsuitsette of uitvindings wil kommersialiseer. Dit word gedoen deur intellektuele eiendomsregte aan ’n bedryfsvennoot te lisensieer of deur die stigting van ’n afwentelmaatskappy. Al die tegnologieë wat hieronder gelys word, is beskikbaar vir Innovus Instant Access Licensing, wat die lisensiëringsproses aansienlik versnel.

Innovus kommersialiseer en help met die verdere ontwikkeling van tegnologieë wat aan spesifieke bedryfsbehoeftes voldoen. Talle navorsingsuitsette van Innovus is ontwikkel tot volwaardige afwentelmaatskappye, wat voordeel getrek het uit ons unieke reeks dienste, insluitend inkubasiefasiliteite, toegang tot sakementors, beperkte saadbefondsing en regsadvies, om slegs enkeles te noem.

Let asseblief daarop: Hierdie tegnologieë is slegs vir beleggings-/lisensiëringsgeleenthede en is nie te koop nie. As u belangstel om te belê/lisensieer, kontak asseblief die TTO wat met die tegnologie verband hou.

Aangedryf deur IN-PART

Ons prosesse

Die tegnologie-oordragkantoor bestuur die Universiteit se innoverings- en intellektuele eiendomsportefeulje deur relevante intellektuele beskerming te bekom, byvoorbeeld ten opsigte van patentering, handelsmerk, ontwerp en ander aspekte. Die span is ook verantwoordelik vir die bestuur van die portefeulje en die kommersialisering van innovering deur lisensiëring en die stigting van afwentelmaatskappye.

 

Erkenning:

Innovus het toestemming van Autm ontvang om hierdie video te plaas. Besoek gerus www.autm.net of
https://www.youtube.com/user/AUTMNetwork vir meer inligting oor tegnologie-oordrag.