Skip to main content

Ons Beleide

Intellektuele eiendomsbeleid

Laai die beleid ten opsigte van die beskerming en kommersialisering van intellektuele eiendom af. Hierdie Beleid het op 1 Januarie 2023 in werking getree.

Handelsmerkbeleid

Laai die beleid ten opsigte van die gebruik en lisensiëring van die US se handelsmerke af. Hierdie beleid het op 1 Januarie 2023 in werking getree.

Beleid ten opsigte van verdeling van tantième

Verdeling van tantième volgens ou beleid
Nuwe Intellektuele Eiendomsbeleid
Tantième-uitkering (A) 
Tot R1 000 000,00
Nuwe Intellektuele Eiendomsbeleid
Tantième-uitkering (B) 
Meer as R1 000 000,00
Tensy anders ooreengekom, word verdienste verkry uit die kommersialisering van intellektuele eiendom wat deur ’n personeellid of student geskep is, maar waarvan die eienaarskap by die universiteit berus, soos volg toegeken:Bruto inkomste tot
R1 000 000,00 (een miljoen rand)
Bruto inkomste van meer as
R1 000 000,00 (een miljoen rand)

Stap 1

12% van die bruto inkomste word aan die universiteit toegeken vir dienste gelewer en om voorsiening te maak vir indirekte uitgawes wat deur die universiteit aangegaan word, volgens die toeslag van
derdestroominkomste.

Stap 1

25% van die bruto inkomste word aan die uitvinder(s) toegeken. Sodanige toewysing sal gelykop tussen die uitvinder(s) verdeel word, tensy
skriftelik anders ooreengekom.

Stap 1

Alle direkte kostes met betrekking tot die proses van beskerming en die proses van kommersialisering en ander kostes wat ooreengekom is om verhaalbaar te wees, kan verhaal word deur die partye wat sulke direkte kostes aangegaan het..

Stap 2

Alle direkte koste met betrekking tot die proses van beskerming en die proses van kommersialisering en ander koste wat vooraf met die uitvinder ooreengekom is, sal verhaalbaar wees deur die partye wat
daardie koste aangegaan het.
Die balans van die inkomste nadat die bogenoemde stappe 1 en 2 geïmplementeer is, is die netto inkomste.

Stap 2

Alle direkte koste met betrekking tot die proses van beskerming en die proses van kommersialisering en ander kostes wat ooreengekom is om verhaalbaar te wees, kan van die bruto inkomste verhaal word deur die partye wat sulke direkte kostes aangegaan het.

Stap 2

Die "tweede-vlak" netto inkomste word soos volg verdeel:
35% 

Die "tweede-vlak" netto inkomste word soos volg verdeel:
35% 
van die inkomste word aan die uitvinder(s) toegeken. Dit word gelykop tussen die uitvinder(s) verdeel, tensy skriftelik anders ooreengekom.
35%
US se interne innoveringsfonds
30% word soos volg verdeel:
10% US navorsingsrekening
10% Departement
10% Fakulteit

Stap 3

50% van die netto inkomste word toegeken aan uitvinder(s) in hul persoonlike hoedanigheid.

Stap 3

Eerste-vlak netto inkomste
Die balans van die inkomste word soos volg verdeel:
50% US se interne innoveringsfonds
50% word soos volg verdeel:
30% US navorsingsrekening
10% Departement
10% Fakulteit

Stap 4

25% van die netto inkomste word pro rata toegeken soos volg:
8% US navorsingsrekening
7% Departement
10% Fakulteit

Stap 5

25% word toegeken aan die US se interne innoveringsfonds