Skip to main content

Transformasie in cannabis-ekstraksie: Hoe US-navorsers nuwe gebruike vind vir cannabis-afval

In die mededingende wêreld van medisinale cannabis is doeltreffendheid en volhoubaarheid nie net modewoorde nie, maar word sukses daardeur bepaal.

Die toekoms van geneesmiddelontdekking: Nanosene se BzAM-terpolimeerreeks verbeter globale gesondheidsoplossings

Nanosene (Edms (Bpk)) is die eerste pasgemaakte polimeer-innoveerder en -verskaffer in Suid-Afrika wat toegewy is aan die ontwikkeling en vervaardiging van amfifiliese polimere om gespesialiseerde proteïene te bestudeer wat as molekulêre geneesmiddelteikens dien.

Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin – teenstand teen die wêreldwye neiging

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) is een van slegs twee botaniese tuine in ’n wêreldwye opname van lewende plantversamelings wat die afgelope paar jaar aktief voortgegaan het om plantversamelings in sowel die veld as bewaringsruimtes uit te brei.

Bekendstelling van LaunchLab CERI Bio – Biotech se nuwe lanseerplatform in Stellenbosch gevestig

Die Universiteit Stellenbosch (US) het die opening van LaunchLab CERI Bio, ’n biotegnologielaboratorium vir biotegnologie-loodsondernemings, aangekondig.

USE vereer die hoof- uitvoerende beamptes agter die 35 afwentelsuksesse

Universiteit Stellenbosch Enterprises (USE) het die hoof- uitvoerende beamptes (HUB's) van sy 35 afwentelmaatskappye by ’n jaarlikse HUB-geleentheid vereer vir hul suksesse, aanpasbaarheid en veerkragtigheid. Die geleentheid, aangebied deur USE en met trots geborg deur Von Seidels, het die prestasies van USE se portefeulje van maatskappye uitgelig wat, in net die eerste kwartaal van die jaar, reeds R8 miljoen in winste oorskry het. Dit oortref die totale winste van verlede jaar.
Subscribe to