Skip to main content

Nuus

Annerie Senekal
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van intern tot kurator: Annerie Senekal word eerste vrou om die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin te lei

Vir baie besoekers is die tuin 'n plek van rustigheid wat 'n welkome blaaskans bied van die gejaag van die dorp. Die Botaniese Tuin is egter veel meer as net 'n...
Lees verder
LtR Gary Muizenheimer Rory Lambson Monique Marais Jeraldene Menon Hein Swanepoel Bruce von Pressentin.jpg

Persverklaring

Bekroonde Black Sheep Coffee company word nuwe bedryfsvennoot van Maties Coffee Hub

Black Sheep Coffee Company, gestig deur die opgeleide sjef Rory Lambson, het gegroei van ’n klein spesialiteitskoffiebrander tot ’n gevestigde...

Lees verder
Innovator spotlight

Impak

Dr Nel en Prof Janson se baanbrekerswerk in titanium-innovasie red duisende pasiënte se borswande

Sternale gewasse is skaars en vereis dikwels komplekse borswandrekonstruksie nadat ’n gewas verwyder is. Ten spyte van vooruitgang in rekonstruktiewe chirurgie...

Lees verder
Maroon bicycles

Kampuslewe

Ry groen, ry maklik, ry Matie Bike: Wêreldfietsdag beklemtoon volhoubare mobiliteit op kampus

Vervoerdienste van die Universiteit Stellenbosch (US) dra steeds by tot hierdie wêreldwye fokus deur die Matie Bike-inisiatief, wat daaglikse mobiliteit vir...

Lees verder
Innovator spotlight

Impak

Biotegnologie vir ‘n groener, volhoubare toekoms

Professor Marinda Viljoen-Bloom, 'n mikrobioloog aan die Universiteit Stellenbosch (US), het meer as dertig jaar gewerk aan ‘n metode om mikro-organismes in...

Lees verder
Online webinar on World IP Day

Innovasie en entrepreneurskap

Innovus Tegnologie Oordrag ondersoek die gereglike raamwerk wat die sportbedryf aandryf

Sport gaan nie net oor die spel nie, dit kruis ook paaie met die mode, vermaak, media, gesondheid, speletjies en verbruikersprodukte. Intellektuele eiendom (IE)...

Lees verder
Trade Mark Office

Regte, oorsigbestuur en menseregte

US hou samewerkende werkswinkel oor borgskapwaardering

Op Woensdag, 18 Februarie 2026 het die Universiteit Stellenbosch Innovasie & Kommersialisering se handelsmerkkantoor, in vennootskap met die intellektuele...

Lees verder