Skip to main content

Nuus

Annerie Senekal
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van intern tot kurator: Annerie Senekal word eerste vrou om die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin te lei

Vir baie besoekers is die tuin 'n plek van rustigheid wat 'n welkome blaaskans bied van die gejaag van die dorp. Die Botaniese Tuin is egter veel meer as net 'n...
Lees verder
Maties driving academy official launch

Innovasie en entrepreneurskap

Jou reis begin hier: die US stel die Maties Motorbestuurskool Akademie bekend

Om te leer motor bestuur, word soms vinnig op die “ek-sal-nog-daarby-uitkom” lysie gesit, veral wanneer studente dit moet inpas tussen eksamens, take en alles...

Lees verder
e-waste at Stellenbosch University

Persverklaring

Ondersteun Globale Herwinningsdag: Bring jou e-afval en gooi dit in een van die geel asblikke op verskeie plekke op ons kampusse.

Om bewustheid te skep oor Globale Herwinningsdag op 18 Maart 2026, moedig die Afdeling Kampusontwikkeling, Infrasturktuur en Dienste van Stellenbosch...

Lees verder
Afri Explorer

Innovasie en entrepreneurskap

Soos gesien in Afri Explorer: Hoe CECO gebeure in Stellenbosch herontwerp

Die Sentrale Geleentheids- en Konferensiekantoor (SECO) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is nie meer die dorp se best bewaarde geheim nie. Hul onlangse...

Lees verder
SU Botanical Garden

Innovasie en entrepreneurskap

SU Botaniese Tuin ondersteun verbeterde globale plantdata-ekosisteem

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (SUBG) dra by tot 'n wêreldwye poging om die manier waarop navorsers en bewaringsbewustes lewende plantversamelings...

Lees verder
GreenX

Innovasie en entrepreneurskap

SU-afsplitsing GreenX Engineering reik EPC uit aan Boland Kollege

Die Universiteit Stellenbosch (US) se spin-out maatskappy GreenX Engineering , 'n gesertifiseerde Elektriese Prestasiesertifikaat (EPC) inspeksieliggaam, het Bo...

Lees verder
SUBG

Innovasie en entrepreneurskap

SU Botaniese Tuin loods landmerk botaniese kunsversameling wat seldsame en bedreigde Suid-Afrikaanse plante vier

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (SUBG) sal amptelik sy eerste permanente kunsversameling, die James & Shirley Sherwood Botaniese Kunsversameling...

Lees verder