Skip to main content
Ontmoet die US se 2020 Mandela Rhodes-beurshouers

Ontmoet die US se 2020 Mandela Rhodes-beurshouers

Ses studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Mandela Rhodes-stigting vereer met hul insluiting in die stigting se 2020-groep van Mandela...

Lees verder
US help om internasionale erkenning aan Ubuntu te gee

US help om internasionale erkenning aan Ubuntu te gee

Die Universiteit Stellenbosch (US) is deur middel van sy vennootskap met die Michigan State-universiteit (MSU) deurlopend besig met sy werk om te help dat die...

Lees verder
Regter-president vra vir ‘ekonomiese insluiting’ in stryd vir sosiale geregtigheid

Regter-president vra vir ‘ekonomiese insluiting’ in stryd vir sosiale geregtigheid

Daar sal “ekonomiese insluiting vir almal" moet wees om die stryd vir sosiale geregtigheid in Suid-Afrika aan te help.

Regter-president Dennis Davis het dit...

Lees verder
US-afwentelmaatskappy verantwoordelik vir een 2019 se top-uitvindsels

US-afwentelmaatskappy verantwoordelik vir een 2019 se top-uitvindsels

'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) is verantwoordelik vir 'n nanovesel kosmetiese produk wat deur Time-tydskrif as een van die 100...

Lees verder
US-aanlyn en gemengde kortkursusse nou op SUNOnline beskikbaar

US-aanlyn en gemengde kortkursusse nou op SUNOnline beskikbaar

Wil jy jou taalvaardighede opskerp, jou leierskappotenisaal ontwikkel of jou eie sakeonderneming begin?

Dan is een van die Universiteit Stellenbosch Afdeling...

Lees verder
Nuwe Maties maak ’n verskil

Nuwe Maties maak ’n verskil

Meer as 5 000 nuwe Matie studente het aan die jaarlikse Sosiale Impak-gemeenskapsoggend deelgeneem tydens die Universiteit Stellenbosch se amptelike...

Lees verder
US help studente met welwees deur mentorprogram

US help studente met welwees deur mentorprogram

Vir meer as veertig jaar al help die Universiteit Stellenbosch (US) nuwelingstudente om by die universiteitslewe aan te pas, persoonlike struikelblokke te...

Lees verder
‘US verbind tot inklusiwiteit en gelykheid’

‘US verbind tot inklusiwiteit en gelykheid’

“As jy wil groei, moet jy diversiteit omhels. Dit is 'n onontbeerlike onderdeel van uitnemendheid."

Met hierdie woorde het die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom

Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom

Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, sak vandeesweek op Stellenbosch toe vir die aanvang van hul akademiese reis aan die Universiteit...

Lees verder
US dra by tot doktorale onderrig en navorsingsopleiding in Afrika

US dra by tot doktorale onderrig en navorsingsopleiding in Afrika

Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) streef al vir meer as 'n dekade lank daarna om uitnemendheid in doktorale onderrig regoor Afrika te koördineer en te...

Lees verder
Subscribe to SU