Skip to main content
US-personeel vier welwees by jaarlikse sport- en ontspanningsdag

US-personeel vier welwees by jaarlikse sport- en ontspanningsdag

Ten spyte van 'n warm, bedompige somersdag wat die meeste mense in hul koel kantore sou laat wegkruip het, het honderde personeellede van die Universiteit...

Lees verder
2019 AvOL-konferensie bevestig waarom onderrig saak maak

2019 AvOL-konferensie bevestig waarom onderrig saak maak

“Dit is ons eie konferensie – aangebied deur die Universiteit Stellenbosch vir die Universiteit Stellenbosch se personeel. Dit gaan alles daaroor om meer en...

Lees verder
US se Taalleerhub floreer steeds

US se Taalleerhub floreer steeds

In 2018 het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n nuwe Taalleerhub op die been gebring om die veeltalige aspirasies van individuele studente te ondersteun en...

Lees verder
‘Kunsmuseums het meer jongmense nodig’ – oud-direkteur van Iziko

‘Kunsmuseums het meer jongmense nodig’ – oud-direkteur van Iziko

“Daar moenie 'n skeiding tussen jong en ouer mense wees wat kunsmuseums betref nie. Toeganklikheid is belangrik en die museums moet met die verloop van tyd...

Lees verder
Ontmoet Natuurwetenskappe se voortreflikste dosente

Ontmoet Natuurwetenskappe se voortreflikste dosente

Die 2019-wenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig is onlangs aangekondig. Dosente by die Fakulteit...

Lees verder
Transformasie-indaba bekyk verskeie kwessies in hoër onderrig

Transformasie-indaba bekyk verskeie kwessies in hoër onderrig

Met die onlangse protesoptogte teen geslagsgebaseerde geweld (GGG) wat regoor die land plaasgevind het, het die hutsmerk #StelliesWereAreYou op verskeie...

Lees verder
Ontmoet Militêre Akademie-wenner van Toekennings vir Voortreflike Onderrig

Ontmoet Militêre Akademie-wenner van Toekennings vir Voortreflike Onderrig

Lt. Col. André Pretorius glo hy kan meer leergeleenthede aan sy studente by die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) bied deur 'n...

Lees verder
Ontmoet EBW-wenners van US se Toekennings vir Voortreflike Onderrig

Ontmoet EBW-wenners van US se Toekennings vir Voortreflike Onderrig

Die 2019-wenners van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Voortreflike Onderrig is onlangs aangekondig. Dosente verbonde aan die...

Lees verder
Weer spelkoors in die Boland – Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees

Weer spelkoors in die Boland – Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees

Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die...

Lees verder
Afrika-VK navorsingsleerstoel sal help om vroue te bemagtig

Afrika-VK navorsingsleerstoel sal help om vroue te bemagtig

Met die toenemende verstedeliking in Afrikalande is daar 'n groeiende vraag na energievoorsiening. Energie staan ook sentraal in die wêreldwye beweging na die...

Lees verder
Subscribe to SU