Nuwe reeks potgooie beklemtoon US-navorsing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n nuwe potgooikanaal bekendgestel om die aandag op aktuele onderwerpe en innoverende navorsing wat by die...
Studente kan steeds loopbane beplan gedurende en ná COVID-19
Nuusflitse oor werkloosheidsyfers, 'n kwynende Suid-Afrikaanse ekonomie, die gebrek aan nuwe werksgeleenthede wat daaruit voortvloei – al hierdie faktore rus...
Matie-studente help gedurende COVID-19-pandemie
Toe Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa 'n beroep op landsburgers gedoen het om 'n verskil te maak gedurende die COVID-19-pandemie, het drie studente van...
US nooi studente om in te skryf vir hackathon
Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi studente uit om nou in te skryf vir sy derde jaarlikse hackathon-uitdaging.
Weens die voortslepende COVID-19-pandemie...
Dit vat 'n dorpie om ʼn kind groot te maak.
Dit neem ʼn dorpie om ʼn kind groot te maak. Deur sy lewe het Elvin Hendricks stuk-stuk sy eie dorpie met inwoners gevul. Dit is deels aan hierdie groep mense...
Virtuele konferensie ondersoek rol van kunste in vrede en versoening
Die Universiteit Stellenbosch (US) was onlangs gasheer vir 'n internasionale konferensie met die tema, Art in Peace and Reconciliation: A Transnational...
US stel datawetenskap-akademie vir Afrika bekend
Met sy visie om 'n instelling van wêreldgehalte vir datawetenskap en rekenaardenke in en vir Afrika te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) in Julie...
US-koor sing voort gedurende COVID-19-pandemie
Met Suid-Afrika wat steeds in 'n staat van inperking is en streng sosiale afstandskepping moet toepas, het die bekroonde Stellenbosch Universiteit (US) koor...
US-dosent gee hoop gedurende COVID-19-pandemie
Toe die Universiteit Stellenbosch (US) besluit het om klasse op te skort en uiteindelik sy kampus te sluit weens die wêreldwye COVID-19-pandemie, het baie...
US verskaf aanlyn taalondersteuning gedurende COVID-19-pandemie
Namate die Universiteit Stellenbosch (US) gewoond raak aan die “nuwe normaal" van die COVID-19-pandemie, is die US Taalsentrum hard aan die werk om...