Madonsela op lys van invloedrykste vroue in Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Thuli Madonsela het nog 'n toonaangewende eerbetoon ontvang.
Madonsela is onlangs by Forbes se lys van die 50...
Doen nou aansoek vir spesiale befondsing vir COVID-19-navorsing
Universiteit Stellenbosch (US) wag nou aansoeke in vir die toekenning van eenmalige beperkte spesiale befondsing van Subkomitee A vir COVID-19...
IT verseker bedryfsvoortsetting by US
Terwyl Suid-Afrika voortbeur onder die uitwerking van die wêreldwye COVID-19-pandemie, werk universiteite onverpoosd om te verseker dat studente deur aanlyn...
US-navorser help om wynkelders se afvalwater meer volhoubaar te maak
Met die voortslepende waterskaarstes in die Wes-Kaap en die moontlikheid dat droogtes al hoe algemener gaan word namate aardverwarming vererger, probeer al hoe...
US se interaktiewe kampuskaart ’n eerste in sy soort
Moet jy altyd vir rigtingaanwysings vra? Of sukkel jy om jou pad deur al die Universiteit Stellenbosch (US) se talle gebou te vind? Dan is die nuwe...
US-regstudent help vroue & meisies veg teen geweld
In 2019 het duisende vroue regoor die land aan protesoptogte teen die toename in geslagsgebaseerde geweld (GBV) deelgeneem.
Onder hierdie vroue was duisende...
Nog ’n internasionale FLAIR-beurs vir US-ingenieursnavorser
'n Navorser en dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) het daarin geslaag om nog befondsing deur die FLAIR (Future Leaders – African Independent Research...
Koste van GGG in SA onder die soeklig
Geslagsgebaseerde geweld (GGG) in Suid-Afrika kos die land tussen R28 en R42 miljard. Dit sluit die kostes van hospitalisasie, interdikte, sielkundige dienste...
Van professionele sjef tot universiteitsdosent
Wanneer jy Heinrich Gerwel vir die eerste keer ontmoet, kan jy nie anders nie as om beïndruk te wees met sy kalm, dog energieke passie vir sy navorsing en...
US en Fort Hare oorbrug verlede met geskiedkundige kunsuitstalling
In 'n geskiedkundige skuif het die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap hande gevat om saam te werk aan die From...