Universiteit Stellenbosch ontvang gendertoelaag van Meghan Markle
Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het Dinsdag (1 Oktober 2019) aangekondig dat 'n gendertoelaag van die Vereniging van Statebondsuniversiteite (ACU) aan...
US stel Be Active-uitdaging bekend
Lede van die Universiteit Stellenbosch- (US-)gemeenskap het op Woensdag 25 September aan die pretdraf/-loop #MyHeartYourHeart vanaf Helshoogteweg tot by...
Afrika se demokratiese koers onder die soeklig by SASCA-seminaar
Die voormalige minister van finansies, mnr Trevor Manuel, was Woensdag (18 September 2019) die hoofspreker by die opening van die sewende Stellenbosse...
Gedeelde herkoms by US se e’Bosch Erfenislesing blootgelê
Die doelwit van vanjaar se Universiteit Stellenbosch e'Bosch Erfenislesing was om aan mense die nodige insig te gee om hulle te help om hul gedeelde herkoms...
Tentoonstelling bring hulde aan Simon Nkoli
Die Universiteit Stellenbosch Museum bied tans 'n vyf maande lange tentoonstelling in samewerking met die Simon Nkoli Collective (SNC) en die Sentrum van...
US Botaniese Tuin floreer ná internasionale akkreditasie
Die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin (USBT) is die enigste tuin in Afrika en een van slegs 11 tuine in die wêreld wat as 'n Geakkrediteerde...
Herstelwerk aan Huis ten Bosch begin eersdaags
Die proses om 'n beter Huis ten Bosch vir 2020 te herbou, sal vandeesweek begin.
Hierdie vertroue is verlede week deur die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Sosiale geregtigheid onder die soeklig by prof Thuli se 1ste spitsberaad
Die eerste Sosiale Geregtigheid Spitsberaad en Internasionale Konferensie aangebied deur prof Thuli Madonsela, bekleër van die leerstoel in sosiale...
EBW-fakulteit vier Vrouemaand
Vroue kan help om die toedrag van sake te verander deur eerder hul vroulike sterkpunte te omhels.
Dit is een van talle menings wat die sprekers by vanjaar se...
Oproep vir volgende generasie om onwaarhede te ontbloot
Die bekroonde skrywer, redakteur, satirikus en rubriekskrywer, me Marian Thamm, het 'n beroep op die opkomende generasie gedoen om te help om onwaarhede te...