Nog Maties ontvang Die Vlakte-beurse
Vandag (1 Maart) is nog 'n mylpaal in die Universiteit Stellenbosch (US) se verbintenis tot restitusie en ontwikkeling bereik toe 'n tweede groep Matiestudente...
Madonsela spreek studente toe by die FVZS-diskoerskafee
“Ons het onverskrokke leierskap nodig in Suid-Afrika. Leiers wat hoop skep en op die doelstellings van die Grondwet let." Prof Thuli Madonsela het hierdie...
Studente deel hul eerste indrukke van die US
“Die stem van die student moet nooit onderskat word nie." Dit is wat Anthony Andrews, Speaker van die Studenteparlement en voorsitter, Woensdag 21 Februarie...
US gereed vir Vensters 2018
Duisende besoekers sal na verwagting op (Vrydag) 2 Februarie koers kies Stellenbosch toe vir die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse aanbieding van...
US verwelkom sy nuwe studente
Nuwelingstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (25 Januarie) 'n hartlike verwelkoming van die US-Rektor, Fakulteits- en...
US nuwelingstudente droom groot by amptelike verwelkoming
Elke jaar word duisende nuwelingstudente die geleentheid gebied om groot te droom tydens die amptelike verwelkomingsplegtigheid van die Universiteit...
Matrieks kry tweede kans om NSS-uitslae aan die US te verbeter
Matrikulante van 2016 en 2017 wat nie aan die toelatingsvereistes vir hoër onderwys voldoen nie, maar wat Graad 12 geslaag het, kan steeds aansoek doen vir...
Thuli Madonsela begin haar werk aan US
Suid-Afrika se gewese openbare beskermer, Thuli Madonsela, het gister (10 Januarie) amptelik haar nuwe pos in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit...
Top matrikulante van 2017 kom by US swot
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanjaar die tuiste vir ʼn hele klompie van die top matrikulante van 2017. Die top drie, Janke van Dyk, Matthys Carstens...