PhD-student wen eerste internasionale Anders Bäkstrom Prys
Eerw Mwawi Chilongozi, 'n PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die wenner van die internasionale Anders Bäkstrom Prys, wat pas die eerste...
Die SOL verwelkom ʼn nuwe direkteur: Dr Melanie Skead
Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior...
Dr Luhabe inspireer toekomstige leiers by FVZS-erelesing
“Ons het leiers met durf en visie nodig. Ons het leiers nodig wat aktief betrokke kan raak waar daar geen verandering is nie en ons het leierskap nodig wat...
SciMathUS help studente hulle drome verwesenlik
'n Bekende Confucius-aanhaling lui: “Kies 'n loopbaan wat jy geniet, dan sal jy nie 'n dag in jou lewe hoef te werk nie." Vir die studente in die Universiteit...
Taalleerhub bevorder kulturele diversiteit
Die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela het eenmaal gesê: “As jy met 'n man praat in 'n taal wat hy verstaan, gaan dit na sy kop. As jy met hom...
US-biblioteke bevorder navorsingsuitnemendheid
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied vanaf 30 Julie tot 3 Augustus 2018 sy sesde Biblioteeknavorsingsweek aan. Vanjaar is die tema 'Navorsing in Aksie'.
Gedu...
Drie Maties ingesluit by 100 Jong Mandelas van die Toekoms
“Ons kinders is die rots waarop ons toekoms berus, ons grootste bate as 'n nasie. Hulle sal die leiers wees van ons land, die skeppers van ons nasionale...
US-dosent passievol oor kurrikulum-ontwikkeling
“Uhuru" beteken bevryding in kiSwahili. Dit is ook 'n gepaste naam vir dr Uhuru Phalafala, wat 'n sleutelrol speel in die bevryding van jong studente se denke...
Matiesmasjienleer wil in Afrika help
Wanneer 'n mens aan masjienleer of die meer bekende kunsmatige intelligensie dink, dink jy onwillekeurig aan moorddadige robotte en Arnold Schwarzenegger se...
Jong en innoverende PhD-student herdefinieer die akademiese wêreld
“Daar is vir ons elkeen 'n plek in die son om sukses te behaal en ons doelwitte te verwesenlik. Ons handhaaf elkeen 'n unieke pas na sukses; beweeg daarom teen...