Innoverende nuwe US-module bevorder diversiteit onder studente
“In Suid-Afrika én by die Universiteit Stellenbosch kom ons uit 'n verdeelde verlede, wat dit noodsaaklik maak dat ons onderrig en kurrikula so ontwerp word...
US vier Wêreld-omgewingsdag
Vandag (5 Junie) is Wêreldomgewingsdag, 'n inisiatief wat in 1974 deur die Verenigde Nasies (VN) se Omgewingsprogram begin is. Sedertdien het dit gegroei tot...
Universiteit en Munisipaliteit werk saam om water te bespaar
Samewerking tussen die Stellenbosch-munisipaliteit en die Universiteit Stellenbosch (US) het tot groot waterbesparings op Stellenbosch gelei, maar beide...
US Museum bied gesprek oor rol van struggle-liedere aan
“Nkosi Sikelel' iAfrika" (“Lord bless Africa"), “Ndodemnyama" (“Beware, Verwoerd!") en “Sikalela Izwe Lakithi" (“We protest for our land") is maar net 'n paar...
US Koor sing in Verenigde Koninkryk
Die talentvolle Universiteit Stellenbosch (US) Koor, wat as een van die beste universiteitskore ter wêreld bestempel word, maak gereed om eersdaags aan 'n...
US vier Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom
Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom (IE) word jaarliks in April oor die hele wêreld heen gevier. Die jaarlikse Wêrelddag vir IE beklemtoon die rol wat...
10% Afslag vir personeel - Loopbaanadviesdienste (Graad 9, 11 en 12 leerders)
LOOPBAANADVIESDIENS
Voornemende studente word gekonfronteer met 'n wye verskeidenheid program- en loopbaanopsies – beslis 'n voorreg, maar soms ook 'n dilemma...
SciMathUS-sukses by US-gradeplegtigheid
Die SciMathUS-program (Wetenskap en Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch) het weer eens suksesvolle resultate by vanjaar se gradeplegtigheid opgelewer.
D...
US Museum palm sy eerste toekenning in
Die Universiteit Stellenbosch (US) Museum het sy heel eerste toekenning ingepalm! Die Museum het by die jaarlikse Kultuursake-toekenningseremonie van die Wes...
US stel Eeufeesboek bekend en open ’n uitstalling
Donderdag (1 Maart 2018) was die amptelike bekendstelling van die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufeespublikasie, Die Universiteit Stellenbosch 100: 1918...