Gebruikerservaring hooftema by 15de US Biblioteeksimposium
“Die gebruiker se belang is die enigste belang. Biblioteke was van die staanspoor af die kern van die kennisprojek, en namate die wêreld aanhou verander, moet...
Prestige-kunstentoonstelling vir Universiteit Stellenbosch se Eeufeesjaar
Met temas oor die toekoms van hoër onderrig, beklemtoon
“Forward? Forward! Forward..." die belangrike rol van kuns
met 'n merkwaardige, uiteenlopende...
US en Innovus vier 4 nuwe maatskappye
Die Universiteit Stellenbosch (US) en sy interaksie- en innovasiemaatskappy Innovus het Woensdagmiddag (07 November 2018) vier nuwe afwentel-maatskappye...
Kom en verken die US se 100 artefakte wat 'n 100 jaar verteenwoordig
Die unieke uitstalling, “100 Artefakte vir 'n 100 jaar" is Woensdagaand (31 Oktober 2018) by die Universiteit Stellenbosch (US) Museum op die Stellenbosch...
Maties-student wen groot op 2018 Studenteleierskapsberaad
Verantwoordelike leiers moet bereid wees om elke aksie en besluit op hul waardes en beginsels te baseer ten einde 'n positiewe impak op die samelewing te maak...
Innoverende app vergemaklik eksamentoegang
Eksamens kan ʼn stresvolle tyd vir baie studente wees. Boonop kan die tydrowende toegangsprosedures by eksamenlokale, wanneer jy net by jou vraestel wil uitkom...
Viering van veeltaligheid aan die US
“Ons is wie ons is deur taal." Dit was een van die sleutelsentimente wat uitgespreek is tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Taaldag 2018, wat op...
Allan Boesak bied nuwe insig oor vroue se rol in teologie
Die rol van vroue in die Bybel en teologiese onderrig was vir lank 'n voortgesette onderwerp van bespreking en debat tussen teoloë en die samelewing.
Dít was...
EBW-fakulteit vier vrouedag
"Ja, ons kan, ja ons het en ja ons sal." Dit was die inspirerende woorde en aanmoediging van dr Geraldine Fraser-Moleketi, kanselier van die Nelson Mandela...
Suksesvolle eerste fintechathon by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs, in vennootskap met die LaunchLab en Innovus, vir die eerste keer 'n hackathon – ʼn geleentheid waar vernuwende...