Skip to main content
US professore benoem tot Raad op Hoër Onderwys

US professore benoem tot Raad op Hoër Onderwys

Twee bekroonde professore van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde is as lede van die Raad op Hoër Onderwys (RHO) aangewys.

Die Minister...

Lees verder
US versterk navorsingsvennootskap in Afrika

US versterk navorsingsvennootskap in Afrika

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (14 Februarie) geskiedenis gemaak toe hy sy navorsingsvennootskap met die African Peer Review Mechanism (APRM)...

Lees verder
Die kykNET Fiëstas-wenners voorspel ’n wonderlike Woordfees

Die kykNET Fiëstas-wenners voorspel ’n wonderlike Woordfees

Vir Woordfeesgangers beloof vanjaar se Fiëstas-wenners 'n ryk feeservaring. Al die groot wenners wat gisteraand by die 9de Fiëstas in die Kunstekaap-teater...

Lees verder
SciMathUS open deure vir NNS-navorser

SciMathUS open deure vir NNS-navorser

Op hoërskool het Gerald Maarman daarvan gedroom om 'n mediese dokter te word. Maar nadat hy sy matriekjaar in 2002 voltooi het, was sy finale graad 12-uitslae...

Lees verder
SciMathUS bied ’n tweede kans om drome te bewaarheid

SciMathUS bied ’n tweede kans om drome te bewaarheid

“Mislukking is wat jy dit interpreteer om te wees in jou lewe. Jy kan mislukking as 'n vastrapplek op jou pad na sukses beskou."

Dít was Nokwanda Siyengo...

Lees verder
US verwelkom nuweling-Maties

US verwelkom nuweling-Maties

Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, is Donderdag, 24 Januarie 2019 by die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike...

Lees verder
Musiekgegradueerde deel haar passie met plaaslike gemeenskap

Musiekgegradueerde deel haar passie met plaaslike gemeenskap

Vir Marlise Theron is die daaglikse skep van musiek nie meer die enigste dryfveer in haar lewe nie.  Om tyd te bestee deur musiek aan jong kinders van die...

Lees verder
Projek Zero-befondsing help Matie-drome verwerklik

Projek Zero-befondsing help Matie-drome verwerklik

Vir baie voornemende universiteitstudente en hul ouers is die las van studiegeld iets wat hulle snags wakker hou. Gelukkig kan 'n hele aantal studente van die...

Lees verder
Voormalige SciMathUS-student behaal uitnemendheid met PhD

Voormalige SciMathUS-student behaal uitnemendheid met PhD

“Jy kan nie buitengewone resultate met gewone pogings behaal nie. Jy moet die ekstra myl loop. Wees sterk en vind daardie een ding wat vir jou 'n aansporing is...

Lees verder
Forward? Forward! Forward... uitstalling open by US

Forward? Forward! Forward... uitstalling open by US

Die Universiteit Stellenbosch se prestige-kunstentoonstelling wat die instansie se Eeufeesjaar herdenk, het op 5 Desember 2018 by die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Subscribe to SU