Verskaffingsmodusse
Leer oor die verskillende onderrig- en leerverskaffingsmodusse by Universiteit Stellenbosch, insluitend gemengde-, aanlyn- en hibridieseleer.
Leertegnologie Ondersteuning
Kry ondersteuning met SUNLearn, digitale hulpmiddels en ander leertegnologieë by US.
Telematiese Skoleprojek
Lees meer oor die WKOD en US se Telematiese Skoleprojek wat Graad 10-12 onderrig deur tegnologie moontlik maak.
Akademiese Ontwikkeling & Navorsing
Ondersteun US dosente deur akademiese ontwikkeling, onderrignavorsing en leerinnovasie.
Universiteit Stellenbosch se kampus marginaal geraak deur taxi-onrus
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het taxi's in die dorp en om die Universiteit Stellenbosch-kampus geskut, gevolg deur taxi-operateurs wat oorgange in...
Stellenbosch Alumni gereed vir Cape Epic vir #Move4Food
Sedert 2020 en regdeur die COVID-19-pandemie moes Francois Swart en Robert van Staden die wiele aan die rol hou om te verseker dat hulle fiks bly vir die Absa...
#WomenofSU: Ontwrigting van bestaande geweldsiklusse nodig
Dr Selina Palm vervul verskeie funksies, onder meer dié van 'n opvoedkundige, kurrikulumontwerper, jeugleier, fasiliteerder van genderbillikheid, feministiese...
Opgeknapte US Biblioteek sal kan kers vashou by wêreld se beste
Die uitgebreide opknappings aan die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek is in volle gang en op koers om teen die begin van November 2021 klaar te wees.
D...
Louisa Mojela vereer vir die bemagtiging van Afrika-vroue
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan me Louisa Mojela toegeken by 'n klein fisieke gradeplegtigheid vir doktorale graduandi van die...