Skip to main content
US wil vanjaar voortbou op 2020 se suksesse

US wil vanjaar voortbou op 2020 se suksesse

Die Universiteit Stellenbosch (US) se oorkoepelende prioriteite vir 2021 bly dieselfde as verlede jaar: om die akademiese projek suksesvol te laat verloop, en...

Lees verder
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Alexander Andrason

Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Alexander Andrason

As een van die Universiteit Stellenbosch (US) se 2020-wenners van die Toekennings vir Voortreflike Onderrig in die afdeling vir ontluikende dosente, meen dr...

Lees verder
Studente keer terug na baie beter Stellenbosch-kampus

Studente keer terug na baie beter Stellenbosch-kampus

Ondanks die vele uitdagings wat die COVID-19-pandemie en inperkingsregulasies ingehou het, kan studente van die Universiteit Stellenbosch (US) uitsien daarna...

Lees verder
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Mags Blackie

Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Mags Blackie

Dr Mags Blackie is gewoond daaraan om 'n wenner te wees.

Dié senior dosent verbonde aan die departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit...

Lees verder
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Marenet Jordaan

Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Marenet Jordaan

Die erkenning wat sy vir haar uitnemende onderrigpraktyke ontvang het, het haar geïnspireer om nog harder te werk en nog hoër te mik, sê dr Marenet Jordaan van...

Lees verder
Nuwe direkteur van Transformasiekantoor wil US se Transformasieplan versterk

Nuwe direkteur van Transformasiekantoor wil US se Transformasieplan versterk

Dr Zethu Mkhize is oorgehaal om 'n kernrol te vervul in die fasilitering en versterking van belanghebbende-deelname en -vermoë om die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
WOW-projek help leerders hulle studiedrome verwesenlik

WOW-projek help leerders hulle studiedrome verwesenlik

Die Woorde Open Wêrelde- (WOW-)projek maak reeds byna twee dekades lank 'n tasbare verskil in die lewens van meer as 'n miljoen skoolleerders oor die hele land...

Lees verder
Nuwe Viserektor: Leer en Onderrig gereed om studente vir akademiese jaar 2021 te verwelkom

Nuwe Viserektor: Leer en Onderrig gereed om studente vir akademiese jaar 2021 te verwelkom

​Prof Deresh Ramjugernath het amptelik diens aanvaar as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Leer en Onderrig.

In 'n onderhoud met die US se...

Lees verder
Maggie Laubser-kunsversameling gedigitaliseer

Maggie Laubser-kunsversameling gedigitaliseer

Die Universiteit Stellenbosch (US) Museum het sy aansienlike Maggie Laubser-kunsversameling gedigitaliseer. Dít bied navorsers op enige plek ter wêreld nou...

Lees verder
Jan Mouton-leersentrum gee die toon aan vir toekomstige ontwikkelings by die US

Jan Mouton-leersentrum gee die toon aan vir toekomstige ontwikkelings by die US

Die splinternuwe, innoverende Jan Mouton-leersentrum sal binnekort sy deure vir Matiestudente open.

Die Jan Mouton-leersentrum, wat tussen die Langenhoven...

Lees verder
Subscribe to SU