Skip to main content
Herdink veerkragtigheid in die era van COVID-19

Herdink veerkragtigheid in die era van COVID-19

Met Oktober wat Geestesgesondheidsbewustheidsmaand in Suid-Afrika is, bied die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Psigoterapeutiese...

Lees verder
US-dosent bevorder navorsing oor geestesgesondheid in Afrika

US-dosent bevorder navorsing oor geestesgesondheid in Afrika

Met die wêreld wat steeds in die globale COVID-19-pandemie gedompel is, het baie lande, insluitende Suid-Afrika, 'n toename in die aantal gevalle van...

Lees verder
US se top studente met Rektorstoekennings vereer

US se top studente met Rektorstoekennings vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) se top studente wat op verskillende terreine soos die akademie, leierskap en sosiale impak uitgeblink het, is Donderdagaand...

Lees verder
Intrinsieke waarde verbind Ubuntu en rooibos aan mekaar

Intrinsieke waarde verbind Ubuntu en rooibos aan mekaar

Daar is 'n besondere verband tussen die metafoor van Ubuntu en die ekologie van Aspalathus linearis, een van Suid-Afrika se endemiese spesies wat in...

Lees verder
COVID-19 ‘hou aansienlike moontlikhede vir vernuwing in’

COVID-19 ‘hou aansienlike moontlikhede vir vernuwing in’

“Ons moenie net ten spyte van nie, maar ook weens hierdie krisisoomblik gunstige toestande vir betekenisvolle verandering skep. Die COVID-19-oomblik sal...

Lees verder
Prof Anita Cloete op ’n missie om jeug te bemagtig

Prof Anita Cloete op ’n missie om jeug te bemagtig

Geloofsgebaseerde gemeenskappe moet buite formele godsdienstige instellings interaksie met jong mense hê deur belangstelling in hul alledaagse lewe en...

Lees verder
Jaar van die gestremde onder die loep by US-seminaar

Jaar van die gestremde onder die loep by US-seminaar

Hoewel die COVID-19-pandemie moontlik “die Universiteit Stellenbosch se Jaar vir Persone met Gestremdhede 'n bietjie oorskadu het", was en is die US ten volle...

Lees verder
Nuwe SR-voorsitter belowe om studentekwessies aan te spreek

Nuwe SR-voorsitter belowe om studentekwessies aan te spreek

Die nuut-verkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), mnr Xola Njengele, sê hy is ten volle daartoe verbind om Matiestudente...

Lees verder
Simposium verken uitwerking van COVID-19 op sosiale impak

Simposium verken uitwerking van COVID-19 op sosiale impak

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir Sosiale Impak het pas sy jaarlikse Sosiale Impak-simposium aanlyn aangebied en het personeel en studente...

Lees verder
Navorsingseenheid onder leiding van vroue bemagtig vroue en hul gemeenskappe

Navorsingseenheid onder leiding van vroue bemagtig vroue en hul gemeenskappe

Die kwessie van geslagsgebaseerde geweld (GGG) het sinoniem met ons lewe in Suid-Afrika geword. Een navorsingseenheid by die Universiteit Stellenbosch (US) het...

Lees verder
Subscribe to SU