Skip to main content
US-dosent palm gesogte internasionale literêre prys in

US-dosent palm gesogte internasionale literêre prys in

​Dr Alfred Schaffer, 'n dosent aan die Department Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs een van die jongste ontvangers...

Lees verder
Geen uitdaging te groot vir US-graduata en Paralimpiese atleet nie

Geen uitdaging te groot vir US-graduata en Paralimpiese atleet nie

“Moenie bang wees om uitdagings ‘bo’ jou vermoëns te aanvaar indien dit iets is waarin jy regtig glo nie. Ja, dit gaan nie maklik wees nie, maar indien jy...

Lees verder
US-graduatus bereik sy droom ondanks lewensveranderende siektetoestand

US-graduatus bereik sy droom ondanks lewensveranderende siektetoestand

Toe die Stellenbosch Universiteit-graduatus ​ Karabo Makhanya in 2017 met ’n lewensveranderende siektetoestand gediagnoseer is, het hy besluit hy gaan aanhou...

Lees verder
Nasima Badsha vereer vir hervorming van hoër onderwys

Nasima Badsha vereer vir hervorming van hoër onderwys

“Ek wens almal van julle geluk wat vanaand jul kwalifikasies ontvang het ná jare en jare se harde werk. Ek hoop regtig dat julle jul drome en aspirasies sal...

Lees verder
US-doktorale graduatus se missie is om mense met gestremdhede te help

US-doktorale graduatus se missie is om mense met gestremdhede te help

As 'n geregistreerde maatskaplike werker maar ook 'n persoon met 'n gestremdheid, het Noreth Muller-Kluits altyd geweet haar roeping is om verandering te help...

Lees verder
Gradueer ondanks talle teenslae

Gradueer ondanks talle teenslae

Dit was nog altyd Naseegha Cariem se droom om 'n onderwyser te word.

Toe sy in 2012 as 'n eerstejaarstudent by die Universiteit Stellenbosch (US) ingeskryf het...

Lees verder
US vereer wyle Rachel Kachaje vir haar visionêre leierskap

US vereer wyle Rachel Kachaje vir haar visionêre leierskap

Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek wyle me Rachel Kachaje, wat vroeër vanjaar oorlede is, postuum met 'n eredoktorsgraad vereer. Die graad Doktor in...

Lees verder
Personeel bedank vir hul harde werk en toewyding

Personeel bedank vir hul harde werk en toewyding

Van die oorskakeling na nood-afstandsonderrig, -leer en -assessering tot hulp aan personeel om die pandemie te beveg en die uitwerking daarvan te versag, het...

Lees verder
US eer dosente met jaarlikse toekennings vir voortreflike onderrig

US eer dosente met jaarlikse toekennings vir voortreflike onderrig

“Daar is geen einde in uitnemendheid nie. By die Universiteit Stellenbosch is uitnemendheid prominent, dit is duidelik, maar dit is ook nie maklik om te bereik...

Lees verder
US herverbind tot gelyke deelname vir mense met gestremdheid

US herverbind tot gelyke deelname vir mense met gestremdheid

Die Universiteit Stellenbosch (US) se verklaring om gestremdheidinsluiting 'n prioriteit in 2020 te maak, het 'n volle omwenteling bereik met die viering van...

Lees verder
Subscribe to SU