US-biblioteek stel SUNScholarData bekend
Die Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens het nog 'n mylpaal as Suid-Afrika se leier op die gebied van oop toegang tot kennis bereik met...
US-hackathon dubbel so groot vanjaar
Die aandag is by nog 'n geleentheid op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) op die opkoms van datawetenskap gevestig, toe 'n datawetenskap...
US-student wil meer jongmense in politiek sien
Die voormalige staatspresident van Suid-Afrika, wyle Nelson Mandela, het een keer gesê: “Die jeug van vandag is die leiers van môre." Vir 'n student van die...
US baanbreker op pad na haar PhD
Die Universiteit Stellenbosch (US)-student Nomzamo Ntombela is 'n ware baanbreker. Sy is die eerste generasie van haar familie wat gegradueer het; in 2017 het...
US maak ’n verskil in Stellenzicht-leerders se lewens
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling vir Sosiale Impak het Vrydag sy Mandelaweek-aktiwiteite op 'n prettige noot by die Stellenzicht Sekondêre Skool...
US se Fasiliteitsbestuur toon 67 minute van welwillendheid in Idasvallei
Vir Mandeladag op 18 Julie, die internasionale dag ter ere van die wyle staatshoof Nelson Mandela, het die Afdeling Fasiliteitsbestuur van die Universiteit...
US help bou aan jong entrepreneurs
Jong entrepreneurs van die Stellenbosch-omgewing het weer eens die geleentheid gekry om hul ondernemers- en sakevaardighede te slyp by die tweede...
US speel gasheer vir Wêreldberaad vir Studenteleiers
Leierskap en geestegesondheid het vandeesweek onder die soeklig gekom toe meer as 50 studenteleiers van regoor die wêreld van 23–26 Junie 2019 op die...
IDASA-versameling aan Universiteit Stellenbosch oorhandig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (20 Junie 2019) amptelik 'n spesiale manuskripversameling van die Instituut vir Demokratiese Alternatiewe in...
Dr Phadi aangestel as Ubuntu Dialoë-programbestuurder
“Ek hoop dat die Ubuntu Dialoë-program 'n ander tipe gesprek sal ontlont – waar mense buite die boks oor die idees van Ubuntu kan dink. Ek hoop die studente en...