Skip to main content
US se verlengde graadprogram open baie deure vir graduandi

US se verlengde graadprogram open baie deure vir graduandi

Nie minder nie as 42 graduandi wie se akademiese potensiaal danksy die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan Universiteit Stellenbosch (US) se Verlengde...

Lees verder
Top mediese studente wen gesogte Kanseliersmedalje

Top mediese studente wen gesogte Kanseliersmedalje

Jennifer Kate van Heerden, die ontvanger van vanjaar se gesogte Kanseliersmedalje, het al ses haar studiejare met onderskeiding geslaag en het onderskeidings...

Lees verder
Wêreld lê wyd oop vir US se eerste Internasionale Besigheid-graduandi

Wêreld lê wyd oop vir US se eerste Internasionale Besigheid-graduandi

'n Spesiale groep studente sal vanaand by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Desember 2019-gradeplegtigheid vereer word, wanneer die eerste groep van...

Lees verder
US-graduandi goed toegerus vir die toekoms

US-graduandi goed toegerus vir die toekoms

Desember is 'n opwindende tyd by die Universiteit Stellenbosch (US): Dit is die maand van die gradeplegtighede. Te midde van hierdie opwinding moet graduandi...

Lees verder
Rektor deel belangrikste US-hoogtepunte vir 2019 by personeelbyeenkoms

Rektor deel belangrikste US-hoogtepunte vir 2019 by personeelbyeenkoms

Van die toekenning van meer as 9 000 kwalifikasies in die afgelope akademiese jaar, tot die benoeming van LaunchLab as die beste besigheidslanseerlaboratorium...

Lees verder
US-museum op ʼn reis van transformasie

US-museum op ʼn reis van transformasie

Die Universiteit Stellenbosch (US)-museum, geleë in 'n gebou wat oorspronklik in 1907 gebou is as 'n meisieskool en 'n plek waar kinders 'n leerervaring moes...

Lees verder
Laat die US Kommunikasielaboratorium jou leer beter kommunikeer

Laat die US Kommunikasielaboratorium jou leer beter kommunikeer

Kommunikasie is ʼn belangrike deel van ons daaglikse lewens – of dit nou is om ʼn e-pos of teksboodskap te stuur, ʼn belangrike voorlegging aan te bied, ʼn verslag...

Lees verder
US fasiliteer skep van Lückhoff Lewende Museum – 50 jaar ná gedwonge verskuiwings

US fasiliteer skep van Lückhoff Lewende Museum – 50 jaar ná gedwonge verskuiwings

In 1969 is leerders van die Lückhoff-skool in Banhoekweg, Stellenbosch ingevolge die Groepsgebiedewet van 1950 gedwing om van hul geliefde skool na die nuwe...

Lees verder
US-professor ontvang gesogte navorsingstoekenning

US-professor ontvang gesogte navorsingstoekenning

Prof Lesley le Grange, uitgelese professor van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde, het onlangs die toonaangewende eretoekenning van...

Lees verder
Betekenisvolle OvV by internasionale spitsberaad onderteken

Betekenisvolle OvV by internasionale spitsberaad onderteken

As voorloper tot die internasionale Club of Rome-spitsberaad, wat die klub in samewerking met die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsnavorsing...

Lees verder
Subscribe to SU