Popular searches
110 resultate gevind
Faculty of Medicine and Health Sciences
VALIDATE Netwerk vier belangrike mylpaal met 1000ste lid
Die VALIDATE-netwerk het 'n belangrike mylpaal bereik en sy 1000ste lid verwelkom. Die organisasie fokus op drie groepe verwaarloosde maar beduidende patogene: Mycobacteria, Leishmania spp. en Burkholderia pseudomallei. Hierdie...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Nuwe Afrika-wye netwerk van stapel gestuur om psigose-navorsing te bevorder
Daar is steeds te min navorsing oor, en hulpbronne vir psigotiese afwykings in Afrika. Die onlangse stigting van die Africa Psychosis Research Network (APRN) poog om dit te verander. Die APRN poog om te werk aan 'n gedeelde visie vir...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Kennis as 'n weiland van veldblomme: Florence de Vries se doktorsgraad blom in huldeblyk en triomf
Sommige lewensprestasies verg van die waarnemer om ʼn oomblik tot stillstand te kom, na te dink en dan diepe waardering uit te spreek. Florence de Vries se PhD in Filosofie (Joernalistiek), wat ondersoek hoe joernalistiek...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Kameraadskap, pret en filantropie by B4B-partytjie
Pret, gulhartigheid en gemeenskapsgees was die kenmerke van die eerste Birthday4Bursaries (B4B)-partytjie. Die geleentheid was daarop gemik om fondse in te samel en bewustheid te skep vir die B4B-inisiatief, wat die Ithemba-beursfonds...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Dr Scarpa Schoeman keer terug om die US se volgende generasie dokters te help vorm
In 1995 was dr Scarpa Schoeman 'n opgewonde eerstejaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch. Nou, drie dekades later, het hy teruggekeer om die mediese voorgraadse program by sy alma mater te lei. Schoeman se akademiese...
Faculty of Medicine and Health Sciences
US se Matshabane word eerste Suid-Afrikaner om IBRO Rising Star-toekenning te ontvang
Dr Olivia Matshabane is een van die ontvangers van die 2025 Internasionale Breinnavorsingsorganisasie (IBRO) se Rising Star-toekennings. Die toekenning sal help om haar span se werk op die kruispunt van neurowetenskap en neuro-etiek uit te...
Stellenbosch University
US onder wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in verskeie vakgebiede
Die US verskyn op 2026 Times Higher Education se Wêreldranglys van Universiteite per vak. Tel steeds onder voorste hoëronderwysinstellings wêreldwyd in verskeie vakgebiede. Vertoon goed in Lettere en Geesteswetenskappe, Geneeskunde en...
Stellenbosch University
US lewer meeste navorsingsuitsette in Afrika volgens nuwe QS-ranglys
Eerste QS-wêreldranglys vir Universiteite: Afrika suid van die Sahara op 12 Februarie 2026 vrygestel. US-akademici die produktiefste in Afrika wat gepubliseerde artikels en referate betref. US het die tweede hoogste aantal akademiese...
Stellenbosch University
Suid-Afrika se orgaantekort: Tyd om op te tree
Wêreldnierdag is op 12 Maart. ’n Nieroorplanting is die beste behandeling vir nierversaking. Ons het te min orgaanskenkings en oorplantings.
Faculty of Medicine and Health Sciences
SU-Oxford-studie lewer belowende resultate vir opleiding in aandagtigheid vir mediese studente
Navorsing dui daarop dat 'n formele kursus in aandagtigheid 'n potensiële keerpunt vir die geestesgesondheid van mediese studente en mense wat in die gesondheidsberoepe werk, kan wees. Professor Elize Archer, medeprofessor in die...