Popular searches
100 resultate gevind
Stellenbosch University
Wêrelddiabetesdag: Werkplekke, gemeenskapsgerigte primêre sorg kan diabetes bekamp
Wêrelddiabetesdag was op 14 November. Diabetes neem vining toe in Suid-Afrika. Werkplekintervensies en gemeenskapsgerigte primêre sorg kan dit help keer.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Studie beproef diagnostiese akkuraatheid van WGO-algoritmes vir TB in kinders
In 2023 het 1,2 miljoen kinders na raming siek geword met TB, maar minder as die helfte het behoorlike diagnose en behandeling ontvang. Om hierdie diagnostiese gaping aan te spreek, het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) in 2022...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Ysteraanvullingabsorpsie bewaar in kinders met MIV en versterk deur prebiotika
Nuwe navorsing toon dat yster in aanvullings en gefortifiseerde voedsel goed geabsorbeer word in kinders wat met viraal onderdrukte MIV leef. Die toediening van ysteraanvullings met prebiotika kan hul doeltreffendheid en veiligheid verbeter...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Langtermynstudie toon omvang van sinergie tussen alkohol- en nikotiengebruik op babasterftes én lewensvooruitsigte van oorlewendes
Die omvang van die impak van die gekombineerde gebruik van alkohol en nikotien, sowel as ander dwelms, tydens swangerskap word nou eers duidelik, danksy die Safe Passage-studie. Die sinergie tussen gekombineerde middelgebruik dra by tot...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Nuwe Mej SA en US-alumna is passievol oor opvoeding en spraakterapie
Spraakterapeut en Universiteit Stellenbosch (US) alumna, Qhawekazi Mazelani, is onlangs as die nuwe Mej Suid-Afrika gekroon. Nou is sy op 'n missie om van Suid-Afrika se grootste uitdagings aan te pak.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Stemme van oorlewendes versterk by 16 Dae van Aktivisme-geleentheid
Die US se Co-Create Health Hub het kragte saamgesnoer met Aurorah Kuilsrivier Gemeenskap Aksienetwerk om 16 Dae van Aktivisme te vier met 'n geleentheid wat die stemme van oorlewendes van geslagsgebaseerde geweld (GBV) versterk. Die...
Stellenbosch University
Luister hierdie Wêreldvigsdag na adolessentema’s
Wêreldvigsdag is op 1 Desember. Ons moet luister na die stemme van adolessente ma’s wat met MIV leef. ʼn Fokus op hul stories kan help om MIV uit te wis.
Stellenbosch University
Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede belig belangrike uitdagings
Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede is op 3 Desember. Ons moet inklusiewe samelewings vir gestremdheid bevorder. Vroue met gestremdhede moet aanlyn beskerm word.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Nuwe bewyse betwis die voordeel van kalsiumaanvullings tydens swangerskap vir die voorkoming van pre-eklampsie
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch het sterk bewyse uit groot proewe gevind wat toon dat kalsiumaanvulling tydens swangerskap nie die risiko van pre-eklampsie verminder nie. Hierdie bevinding daag langdurige aannames oor die rol...