Institusionele nuus
Fadzai baan haar weg na 'n internasionale loopbaan
Terwyl sy in Harare, Zimbabwe, grootgeword het, het Fadzai Priscilla Zonke nooit gedink sy sou eendag ’n loopbaan in Dierewetenskap volg nie. Op skool was...
Institusionele nuus
Lloyd gesels oor doelgerigtheid, veerkragtigheid en hoe hy sy pad vind
Vir Lloyd Phillips, ʼn alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), het Jeugdag nog altyd ‘n persoonlike betekenis gehad. Gebore op 16 Junie 2002, vier hy sy...
Toekennings en mylpale
Monica Dameskoshuis vier 100 jaar se geskiedenis, refleksie en gemeenskapsgees
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Monica Dameskoshuis het op 14 Mei 2026 ’n historiese mylpaal bereik toe studente, personeel, en universiteitsleiers in...
Persverklaring
Drie Maties onder wenners van gesogte SA Akademiepryse
Drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) tel onder die wenners van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se gesogte Akademiepryse vir...
Persverklaring
#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses
Sandra Mbatha, koördineerder in die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), meen draf, fietsry, of selfs ’n gewone...
Persverklaring
Dr. Amon Mwiine wen die gesogte Visekanselier se Navorsingsuitnemendheidstoekenning
Dr. Amon Mwiine, 'n PANGeA-alumnus (klas van 2018) wen die gesogte Visekanselier se Navorsingsuitnemendheidstoekenning deur aaplaatjies | 6 Mrt. 2025 | PANGeA...
Gebeure
Eers belyning, dan versnelling
Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Persverklaring
In Memoriam Prof Johann Laubscher
Prof Johann Laubscher is op 26 Februarie 2026 oorlede. Hy het aan die einde van 2005 afgetree as 'n medeprofessor in die Departement Landbou-ekonomie by die...
Toekennings en mylpale
US verleen eregraad aan Nobelpryswenner Prof Abdulrazak Gurnah
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (23 Maart) ’n eredoktorsgraad aan die Nobelpryswenner Prof Abdulrazak Gurnah by die instelling se Maart...
Toekennings en mylpale
Dr Allison Matroos is Atlantis se trots
Die Weskus-dorp Atlantis word dikwels met armoede, werkloosheid, bendegeweld en dwelmmisbruik vereenselwig. Maar dit is ook ʼn plek van uitskieters. Van mense...