Popular searches
8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US Onderriggenoot-skappe
Hierdie inligting is tans slegs in Engels beskikbaar. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Prof Magda Fourie-Malherbe: O&L Seminaar
Die seminaar het die veranderende internasionale en nasionale kontekste wat institusionele beleid en praktyk beïnvloed, in oënskou geneem, en het aangevoer dat akademiese leiers gevolglik meer oorweging sal moet skenk aan die beskerming...
Regsbedryf diskrimineer teen mense met disleksie
Mense met disleksie (lees- en skryfgestremdhede) sukkel om werk te kry in die regsbedryf omdat werkgewers advertensies op 'n manier skryf wat hulle uitsluit. Dit is een van die vernaamste bevindings van 'n nuwe studie aan die Universiteit...
Ledemaat-rekonstruksie is dié ortopeet se passie
Prof Nando Ferreira se passie vir ledemaat-rekonstruksie kom in alle fasette van sy werk tot uiting. Ferreira (40) is sedert verlede jaar aan die Afdeling Ortopediese Chirurgie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van...
Woordfeesproduksies neem die voortou in die benoemings vir Kanna-pryse
Twee Universiteit Stellenbosch (US) Woordfeesproduksies, dit wil sê toneelstukke wat met finansiële steun en in samewerking met die US Woordfees ontwikkel is, loop voor in vanjaar se Kanna-benoemings. Die Kannas word jaarliks toegeken vir...
Huldeblyk aan Winnie Madikizela-Mandela by die Universiteit Stellenbosch
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek (12 April) op die Rooiplein op kampus byeengekom om hulde te bring aan die vryheidsvegter en “moeder van die nasie" Winnie Madikizela-Mandela, wat op 2 April op 81...
Mandela het nie swart mense uitverkoop – sprekers by kollokwium
Dit is maklik om te sê Mandela het swart mense uitverkoop en te vergeet dat baie van ons huidige probleme opgelos kon gewees het as ons op sy nalatenskap voortgebou het. Dit was een van die kernboodskappe van sprekers by die derde jaarlikse...
Maties Young Guns maak geskiedenis
Die 2018 Maties Young Guns het hul name in die geskiedenisboeke van Maties Rugby geskryf deur die eerste Matiespan te word om die o.20-toernooi van die Varsitybeker-reeks te wen. Maties het Maandag (9 April) in die voorwedstryd van die...
Kwesbaarheid assessering op die Bergrivier en Olifantsrivier opvanggebiede
Die Departement van Water en Sanitasie het 'n klimaatsverandering en kwesbaarheidsassessering vir die Berg-Olifants- en Breede Gouritz-OBA-werkswinkel op 6 April 2018 gehou. Die doelwit van die werkswinkel was om vordering te maak oor die...
Maties Parasport gaan van krag tot krag
Twee van die Maties ParaSport-klub se staatmakers, Dyan Buis en Charl du Toit, het in April tot Suid-Afrika se medaljetelling by die Statebondspele in Australië bygedra deur onderskeidelik silwer en brons te wen in die 100m-item in die T38...