Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Topstudente van Fakulteit ontvang Rektorstoekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) se studente wat uitsonderlik presteer het, is onlangs met Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Onder vanjaar se toppresteerders was 13 studente van die Fakulteit Ekonomiese en...
Wat en hoeveel moet ons daagliks drink?
Behoorlike hidrasie is noodsaaklik vir goeie gesondheid en welsyn. Swak hidrasie kan ʼn mens se gemoed, konsentrasie en prestasie nadelig raak en is onlangs ook met ʼn hoër risiko vir chroniese siektes verbind. Die Voedingsinligtingsentrum...
Prof Musango genomineer as beleidsraadslid van die “International Society of System Dynamics”
Artikel in afrikaans volg binnekort ...................................................................................................................................................... Prof Josephine Kaviti Musango is one of the...
USB-gebeurtenis: Navorsing en die sakesektor ontmoet mekaar
Die Bestuurskool van die Universiteit van Stellenbosch (USB) bied binnekort die Research meets Industry-geleentheid aan, waar USB se MBA-studente aanbiedings doen oor die navorsing wat hulle vir hul navorsingsopdragte onderneem het. Dit is...
US vereer voorste denkleiers
ʼn Bekende Suid-Afrikaanse dokumentêre fotograaf, kunstenaar, aktivis en historikus; ʼn prominente mediese navorser wat baanbrekende navorsing vir ʼn MIV-entstof gedoen het; ʼn gewese regter van die Hooggeregshof van Suid-Afrika; en, ʼn boorling...
Topstudente leer van sakeleiers
Deelnemers aan die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se OPTIMUS-program het op 9 Oktober bymekaargekom vir 'n spesiale geleentheid met die tema 'Aan die voete van 'n leier'. Studente kon aan die voete sit van me Stephanie van der...
Mikrogroente: veel meer as net garnering
Dr Bianke Loedolff, ʼn nadoktorale navorsingsgenoot aan die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Plant Biotegnologie, het onlangs haar navorsing by die 22ste Internasionale Konferensie oor Funksionele Voedsel, wat by Harvard...
Houtkappers Bal 2017
Die aand was sprokiesmooi met ongeveer 75 gaste, insluitend voor- en nagraadse studente en dosente. Diè jaar is ons eregaste, Proff Pierre Ackerman en Tim Rypstra se twintigste jaar van bywoning gevier. Aangesien die jaar se groep uit so...
Topdosente van fakulteit vereer
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se topdosentkompetisie is Vrydag, 6 Oktober, met 'n glansryke geleentheid by Clos Malverne Restaurant buite Stellenbosch afgesluit. Die Fakulteit wys elke jaar sy topdosente aan in 'n...
Eenheid vir Gelykwaardigheid vier n dekade-lange venootskap met MIV NPO
Sonder 'n gevoel van omgee kan daar ook geen gevoel van gemeenskap wees nie. Hierdie woorde deur Anthony D'Angelo het goed gepas by die vieringe van Donderdag, 5 Oktober toe die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Gelykwaardigheid saam...