Popular searches
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
ChatGPT bied geleenthede om tradisionele manier van assessering te vernuwe
In ʼn onlangse artikel vir die Daily Maverick het prof Michael le Cordeur, visedekaan: Onderrig en Leer in die Fakulteit Opvoedkunde, verduidelik dat kunsmatige intelligensies soos ChatGPT talle uitdagings het, maar ook geleenthede bied om...
ʼn Innoverende navorsingsprojek oor Tuberkulose meningitis, gelei deur die Universiteit van Stellenbosch
'n Innoverende navorsingsprojek (iThemba) is onlangs by Tygerberg-kinderhospitaal, in samewerking met die Desmond Tutu TB-sentrum, by die Universiteit van Stellenbosch van stapel gestuur. Tuberkulose meningitis (TBM), die algemeenste vorm...
Sosiale Impak-simposium werp lig op transformasie aan die US
’n Sosiale Impak-simposium wat heelwat stof tot nadenke gebied het, het onlangs ongeveer 80 deelnemers uit verskeie fakulteite en afdelings aan die Universiteit Stellenbosch (US) byeengebring. Die simposium, wat begin September by die...
Lenine Liebenberg sluit by SERI aan: 'n Spelbreker vir mukosale immunologie
Lees die volledige storie in Engels.
Nuwe modules plaas die gesondheidsorg-ekonomie op die voorgrond
Lees die volledige storie in Engels.
Prof Elmarie Costandius vereer met OBU-genootskapstoekenning
Een van die akademici wat die afgelope paar jaar ʼn deurslaggewende rol gespeel het om die Universiteit Stellenbosch (US) se visuele regstellingsproses te inisieer, prof Elmarie Costandius van die Departement Visuele Kunste, het onlangs...
Skool vir Rekeningkunde eerstejaars verower eerste prys in Deloitte-kompetisie
Van links na regs: Matthew Privett, Sansar Maharaj, Anthony Oosthuizen Keegan Kisten Nicola Vermeulen Photo credit: Lelethu Roto Met indrukwekkende innovasie en kundigheid het 'n span van vyf eerstejaar-BRek-studente van die Universiteit...
Wole Soyinka: Nobelpryswenner bekoor US-gehoor met vlymskerp humor en wysheid
Daar is ʼn paar goed waarvan Wole Soyinka glad nie hou nie, waarvan een sosiale media is. En hy hou ook nie van mense wat sy afgesonderde woudeiendom in Nigerië betree nie, waar hy op die rype ouderdom van 89 steeds ʼn produktiewe skrywer en...
US se Konvokasie moet drie raadslede verkies; vierde lid later
Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kan binnekort uit 12 genomineerde kandidate vir nuwe Raadslede stem. Die ampstermyn van drie raadslede deur die Konvokasie verkies, verstryk op 1 April 2016, terwyl een raadslid bedank...
Rektor beloof ondersteuning aan Maties Sport
"Ek gaan Maties Sport kragtig ondersteun. Dit vorm 'n belangrike deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se handelsmerk." Prof Wim de Villiers, rektor van die US, het hierdie sentiment met werknemers van Maties Sport gedeel toe hy hulle...