Gewilde soek terme
8027 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nuwe leersentrum vir studente by Swartland-hospitaal
Ná verskeie terugslae spog die Swartland-distrikshospitaal op Malmesbury uiteindelik met ʼn leersentrum vir voorgraadse sowel as nagraadse studente. En ook nie ʼn oomblik te vroeg nie. Weens die ontwrigting wat die Covid-19-pandemie...
Interkulturele Leersessies vir Personeel
Hou jou globale kennis lewendig! Sluit aan by studente en personeel van regoor die wêreld, vir Interkulturele Leer Werkswinkels, gelewer deur INU kollegas ter James Madison Universiteit (VSA), Europese Universiteit Viadrina (Duitsland) en...
Anatomie-dosent verkies tot voorsitter van US se Institusionele Forum
Mnr Bryan Bergsteedt is verkies as die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch se Institusionele Forum (IF) vanaf 2021 tot 2023. Bergsteedt, wat 'n MSC-graad in Menslike Anatomie het, is 'n dosent in die Afdeling Kliniese Anatomie by...
Alles wat mooi is vir 2021
Beste lede van die Universiteitsgemeenskap Hoe vinnig vlieg die tyd nie! Die nuwe jaar is reeds ’n week oud, so laat ek julle dus dadelik alles wat mooi is vir 2021 toewens. Dis nie net lippetaal nie – as ons enigiets die afgelope 12 maande...
FGGW-dosent verkies as vise-president van SAAHE
Dr Elize Archer is verkies tot die vise-president van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoedkundiges (SAAHE - South African Association of Health Educationalists). "Gesondheidsberoepe-onderwys is werklik my passie," sê Archer...
Welkom aan 2021 se nuwe eerstejaarstudente in die Fakulteit Natuurwetenskappe
Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch wil jou graag hartlik verwelkom as nuwe eerstejaarstudent van 2021. Ten spyte van al die uitdagings wat die COVID-19-pandemie en inperkingsregulasies aan ons gestel het, is...
Epilepsy and Exercise: What we should know!
People around the world are engaging in various forms of physical exercise. They are active, keeping fit & participating in the sports they love... But, what if you or one of your friends are one of the 50 million people world-wide that...
US en Paul Roos Gimnasium ontwikkel binnenshuise krieketfasiliteit, veeldoelige sportveld
Die Universiteit Stellenbosch (US) en Paul Roos Gimnasium het 'n ooreenkoms onderteken om 'n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se eiendom, oorkant die hoofkrieket-ovaal, ontwikkel. Die US gaan ook 'n veeldoelige...
Kanker, COVID-19 en gemeenskapsveerkragtigheid
Wêreldkankerdag, wat deur die Unie vir Internasionale Kankerbeheer (UICC) aangevoor word, word elke jaar op 4 Februarie gedenk, en is 'n verenigende inisiatief wat die internasionale gemeenskap byeenbring vir kankerbewusmaking op 'n...
Rekeningkundedosent ontvang US-onderriggenootskap
Dr Gretha Steenkamp, een van die topdosente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het onlangs 'n onderriggenootskap van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang. Die onderriggenootskap sal haar in staat stel om die Suid...