Gewilde soek terme
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mense in Afrika leef langer, maar hul gesondheid is swak tydens ekstra jare
Mense in Afrika suid van die Sahara leef nou langer as twee dekades gelede. Dit is ʼn prestasie aangesien lewensverwagtinge in die streek aansienlik gedaal het tussen die 1990s en die mid-2000s weens die verwoestende effek van die MIV...
Broer en suster ontvang saam meestersgraad
“Dis 'n groot voorreg om so 'n besonderse oomblik met my broer te deel. Die gradeplegtigheid is nie net 'n viering van ons studies nie, maar om ook ons gesamentlike groei as individue en ons verhouding as broer en suster te vier." Só sê...
Gesogte L’Oréal-UNESCO genootskap aan twee TygerMaties toegeken
Twee PhD-kandidate by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) was onder 14 buitengewone jong vrouewetenskaplikes in Afrika suid van die Sahara wat gesogte genootskappe van die L'Oréal-stigting ontvang het. Die FGGW se mee...
US Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2018
US Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2018 Die seremonie vir die jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig en Navorsing het op 4 Desember 2018 by STIAS plaasgevind. Die toekennings is vir die tweede agtereenvolgende jaar tydens...
Rekeningkundestudent klop gehoorgestremdheid en SAIGR-eksamen
Beeldtoeskrywing: Mila Ottavini Universiteitslewe vir 'n eerstejaar rekeningkundestudent is skrikwekkend genoeg, maar toe Mila Ottavini nog ook met 'n gehoorgestremdheid gediagnoseer is, kon sy óf toelaat dat dit haar onderkry óf dit in die...
Erkenning vir US-onderriggenote
Erkenning vir US-onderriggenote Tydens die jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig en Navorsing op 4 Desember 2018 by STIAS het vyf akademici van die US sertifikate ontvang uit erkenning vir die voltooiing van hul...
Blitz ontvang ‘hoogste’ eer vir haar bydrae tot gesinsgeneeskunde, onderwys
Prof Julia Blitz is onlangs met ʼn ere-genootsap van die Royal College of General Practitioners (RCGP) vereer. Dit is die “hoogste toekenning" van die RCGP, die professionele liggaam vir algemene praktisyns, gesinsartse en primêresorgdokters...
‘Oprah het die trajek van my lewe verander’ – pas gegradueerde dokter
Jare gelede, toe sy nog ʼn kind was en in die vroeë oggendure buite ʼn Soweto-kliniek tou gestaan het vir mediese hulp vir haar ouma se hipertensie, het Boitumelo Theepe haarself stilweg belowe sy gaan eendag ʼn dokter word. “Een van my...
Kranige wiskundige vereer met SAWV-toekenning
Prof. Stephan Wagner van die Universiteit Stellenbosch het die Suid-Afrikaanse Wiskundige Vereniging (SAWV) se toekenning vir uitstaande navorsing in 2018 ontvang. Die SAWV-toekenning word slegs toegeken aan individue in Suid-Afrika wat 'n...
Drie natuurwetenskaplikes ontvang Kansellierstoekennings
Drie akademici in die Fakulteit Natuurwetenskappe is met die Universiteit Stellenbosch se Kansellierstoekenning vereer vir hul prestasie in navorsing en leer en onderrig. Die toekennings is tydens die Desember 2018 gradeplegtigheid...